Estcourt Akkommodasie by Ashtonville Terraces | LekkeSlaap
+23

Ashtonville Terraces

9 resensies
Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Dubbelkamers
Slegs die kamer
Gesinskamer
Slegs die kamer
Belasting en Ekstras

Gaste het volledige gebruik van die groot oopplan-kombuis en -eetarea, swembad, gratis WiFi en DStv.
'n Volledige Engelse ontbyt is beskikbaar teen R100 per persoon en aandete is beskikbaar teen R180 per persoon.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Let asb. daarop dat die volgende kansellasiefooie op alle besprekings van toepassing is:
• Kansellasie tussen 4 tot 7 dae: 50% kansellasiefooi.
• Kansellasie tussen 8 tot 10 dae: 20% kansellasiefooi.

Vanaf R820
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R820
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R820
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertstraat 76, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyYWE0YzUzLTY0ZDItNGE3OS05N2E1LWRhNzQzYTE0NTA4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R820  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 4 76 Albert Street Estcourt 3310 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.0079339387 29.879575073719
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za