LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ashwood Boutique Hotel | LekkeSlaap
+31

Ashwood Boutique Hotel

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Ashwood Boutique Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Dirk L - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en goeie diens.

Die kamer was baie netjies en soos op die foto's. Aandete en ontbyt was baie lekker en die staf was baie vriendelik en diens was goed. Enigste klein probleempie was die geiser wat nie genoeg warm water gehad het vir die spa-bad nie, ons het dit soort van opgelos met 'n paar ketels warm water. Ek hoop dit was net 'n "once-off" fout wat nou uitgesorteer is, volgende oggend lekker stort gehad.

Amanda N - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik en vriendelike diens.

Ashwood Guesthouse and Spa se personeel, van die sekuriteitswag regdeur tot die dame wat jou kamer diens was baie vriendelik en professioneel. Daar was altyd 'n vriendelike gesiggie en dit het ons sommer baie tuis laat voel. Die gastehuis is baie sentraal en minder as 5 min weg van die naaste winkelsentrum en tog is dit in 'n area geleë wat dit lekker stil en rustig is, jy voel amper asof jy op die plaas is. Die beddens was veral puik, dit het gevoel asof jy op 'n splinternuwe bed slaap. En hulle ontbyt was net so lekker met die Chef wat self kom hoor wat jy wil eet. Ons gaan vir seker weer daar oorbly as ons in Bloemfontein is.

Ashwood Boutique Hotel's terugvoer

Hallo Amanda,
Baie dankie vir jou resensie. Dit was 'n groot voorreg om julle hier te kon hê, en ons sien waarlik uit na julle volgende besoek aan Ashwood. Kontak ons gerus enige tyd.
Vriendelike Groete,
Werner

Ashwood Boutique Hotel
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Frans Kleynhans-weg 45, Groenvlei, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFhy8lj0BdE9gqsMpgINFCGoZc5Uo00DSgF4rrBz4A5DYVprzHF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 45 Frans Kleynhans Road Groenvlei 9300 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -29.052826800622 26.152808138376
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!