Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aspen Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aspen-singel 90, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aspen Guest House bied gerieflike oornagverblyf in 'n lieflike gastehuis in die hartjie van Centurion en dit is ideaal vir sake- én ontspanningsreisigers aangesien dit naby alle groot winkelsentrums en snelweë is. Die eiendom ervaar nie beurtkrag nie aangesien dit naby die Gautrain-spoor geleë is.

Hierdie eiendom bied 4 gastekamers wat elk geskik is vir 2 gaste. Die kamers het elk 'n koninggrootte-, koningingrootte- of 'n dubbelbed met gehaltelinne. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 1 van die kamers het 'n bad. Badhanddoeke en seep word voorsien.

Ander kamergeriewe sluit 'n TV, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in. Een van die gastekamers het privaat toegang tot die swembadarea.

Alle gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembadarea waar gaste in die son kan uitspan en braai. Die gemeenskaplike oopplan-eetarea en -sitarea is ideaal vir vergaderings en konferensies. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 2 resensies vir Aspen Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Hermann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Aspen-singel 90, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Aspen Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aspen-singel 90, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e8b6ca9409f1acc9708677277198e4532df5519eb1668af07b9dfb0991a8ed73edd8fc48543cc5d555e8faf538d51eee36f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 90 Aspen Crescent Centurion 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.864076217271 28.183631130025
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem