Assegai Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Assegai Lodge - Main house
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
- Ukuthula - Woonstel alleen
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Troeteldiere, motorfietse of vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie.
Enige geraas of harde musiek word nie toegelaat nie.
Moet asseblief nie rommel strooi of besoedel nie, want boetes sal gehef word.
Hierdie verblyf is in 'n kritieke brandgevaar area. Wees asseblief versigtig wanneer jy 'n vuur aansteek en blus alle vure deeglik.
Moenie die verblyf onbewaak of oop los nie, want bobbejane kan groot skade aanrig.
Beskou alle diere as onvoorspelbaar en dus gevaarlik.
Geen hout of plante mag van die perseel verwyder word nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 61, Highlands Wilderness, Bela-Bela, 9499, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang