Asteroidea

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Asteroidea is ideaal geleë teen die strand in Paternoster. Die huis is smaakvol versier en het gerieflike slaapplek vir tot 6 gaste. Gaste kan hulself in die pragtige see-uitsigte verlustig terwyl hulle op die stoep ontspan.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer terwyl die ander 2 kamers die ander badkamers deel. Die kombuis is ten volle toegerus en het 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met volledige DStv. Daar is buitemeubels, 'n hangmat en 'n ingeboude braai op die stoep waar gaste kan ontspan en luister na die gedruis van die branders.

Asteroidea het ook parkeerplek op die perseel, is naby die plaaslike restaurante en is die ideale vakansiebestemming vir gesinne of groepe vriende. WiFi is by ontvangs beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Asteroidea sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Asteroidea gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za