Astonbaai Akkommodasie by Aston Woods Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+56
+56

Aston Woods Bed & Breakfast

  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Rameron Rylaan, , Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Aston Woods Bed & Breakfast is tussen Jeffreysbaai en Kaap St. Francis in Astonbaai geleë. Dis 'n intieme toevlugsoord tussen die duine met ononderbroke uitsigte oor die afgeleë strande. Dis 7 km vanaf Jeffreysbaai se gewilde middedorp met sy bekende strande, branders en winkels.

Die moderne houthuis bied 3 kamers wat na die see front en 1 kamer wat na die tuin front en dis op 'n B&B-basis. Die kamers wat na die see en tuin front is tussen 16 m² en 24 m² groot en die selfsorg-eenheid is 60m² groot.

Port Elizabeth en die lughawe is 80 km vanaf Aston Woods. Daguitstappies na Addo Olifantpark, die Tsitsikamma-woud, die indrukwekkende Stormsriviermond, Baviaanskloof en die wêreldbekende Shamwari-wildreservaat is beslis moontlik. Daar is 2 unieke restaurante op die strand wat stapafstand van die huis af is vir aandetes. Albei restaurante het 'n strandsandvloer en spesialiseer in seekos, tradisionele Suid-Afrikaanse kos en soveel meer.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 12 resensies vir Aston Woods Bed & Breakfast
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • 10 Rameron Rylaan, , Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink Aston Woods Bed & Breakfast het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Rameron Rylaan, , Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjYjk0Y2E0LWQ2YmYtNDU3Ny1hOTZmLTk3MmZhMWMzNzBlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 10 Rameron Drive Aston Bay 6332 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.082090533193 24.913465082645
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za