Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Astove 10

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode. 'n Fooi sal gehef word indien enige iets gebrand word en gaste sal dit moet vervang. Rook word slegs buite die eenheid en op die balkon toegelaat.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat jy versoek sal word om die volledige bepalings en voorwaardes soos deur bestuur uiteengesit, tydens jou bespreking te aanvaar.
Let dat 'n ekstra, eenmalige skoonmaak- en administrasiefooi van R650 gehef word en direk aan die opsigter betaal moet word wanneer gaste die sleutels optel.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Konrad-rylaan en Lilliecrona-boulevard, Eenheid 11, Astove, Uvongo, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA747f11f030ad56c6e789a67330fcb8c48d68e26203434331869bc628d942f0751047d0558fd9ebc90d58d97460cbe4693419?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Corner of Konrad Drive and Lilliecrona boulevard Unit 10, Astove 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.843655348015 30.391352970284
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem