+26

5 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Konrad Drive, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Astove 19 is 'n netjiese selfsorgwoonstel in die Astove-kompleks wat na die see front. Die kompleks is net 800 m vanaf Uvongo se hoofswemstrand en visvangpier in die noorde en 1500 m vanaf Lucien-strand en die getypoel in die suide. Dis net oorkant die see geleë.

Woonstel 19 is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 5 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n slaapbank en 'n TV met OpenView-kanale en 'n DVD-speler. Die sitkamer het skuifdeure wat op 'n stoepie en tuinarea met 'n etenstafel oopmaak.

Die Astove-kompleks bied 1 onderdakparkeerplek en 'n ekstra parkeerplek vir nog 'n voertuig of 'n waentjie. 'n Braai word nie by die woonstel toegelaat nie, maar daar is 2 gemeenskaplike braai-areas aan elke kant van die kompleks.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ethel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 2 Konrad Drive, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Astove 19 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 5)
Bespreek

2 Konrad Drive, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8802aa1580ab8d4148cbd8c6112c115103772f8d945ce79bfe02c3f7e38bef60ee0494d459f80b7700f6e75c5ca30e647390?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 5) 10 5 1 5 2 Konrad Drive Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.843203974735 30.391669384656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang