Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Astove 6

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 31 Mrt 2024 tot 31 Jul 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke, asook hul eie vadoeke saambring.
Let asb. dat die woonstel via trappe bereik word en dat die kompleks nie 'n hysbak het nie. Die woonstel is dus moontlik nie geskik vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
'n Vullissak en toiletpapier word met aankoms voorsien, maar gaste moet nog saambring indien hulle meer gaan benodig.
Gaste mag nie op die balkon braai of handdoeke oor die reling hang nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Konrad-rylaan 2, Astove 6, Beacon Rocks, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cd84d5359e905786fac7d8c4d8f85d4734c82d0acfca23f04738ebe4b027560632aac4efa9e491c5343d5c5552942a7929a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 2 Konrad Drive Astove 6 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.843190285051 30.391683876515
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem