Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Astrandt 2

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 1671

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 76 resensies vir Astrandt 2
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Daniela F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniela F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, beautiful, calm and lovely place.

Ons het sommer baie lekker gebly. Ons was al by paar plekke in Paternoster, en Astrand 2 het beslis 'n impak op ons gemaak. Ek is op 'n verrassende manier verloof geraak op my verjaarsdag 29 Maart 2024 tydens ons verblyf. Definitief 'n plek om terug te keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark J
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was relaxing and memorable.

As great as usual. It's always a pleasure to stay there and we look forward to returning.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Igsaan H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igsaan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely spectacular.

Tranquil, quiet, peaceful and very safe. Everything was exactly as advertised, and we thoroughly enjoyed our stay. Value for money, and we would use the facility again in the future, where needed. Some more curtains on the main door to provide more privacy would be a great addition to the unit, but everything else was sufficient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karleine H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karleine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese eenheid met alles wat ons nodig het.

Baie lekker! Ons kom weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kate D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kate D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romantic.

Was perfect. Comfortable bed and pillows. Kitchen well equipped. Had an awesome 2 nights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Felicity J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker uirgerus in die rustige dorpie.

Fantasties! Rustige plekkie met 'n mooi see-uitsig. Alles in die kamer wat 'n mens nodig het. Almal in die dorpie is baie vriendelik en behulpsaam. Baie opsies van restaurante beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Filthy. Absolutely filthy.

I'm shocked by the filthiness of this place. I would like to send my photos I took as evidence. You guys should be ashamed! I am posting a proper review and all the pictures on every social media platform! Food splatters against the walls. Dirty light switches. Thick, sticky mold in the shower. I made a point of trying to clean it myself to ensure it is not marks that can't come off. The marks came off without any cleaning agent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A good place to just relax and switch off from reality.

A tranquil, peaceful atmosphere and beautiful views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Home away from home. Awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizmari P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizmari P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plekkie.

Dis 'n baie oulike plekkie, maar hy ruik soos 'n strooihuis. (Hy het 'n kaggel binne en ons vermoed iemand het dit gebruik). Dit was die begin van ons vakansie en ons moes al ons klere laat was soos die reuk in dit ingetrek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Wonderlike plek om te rus, rustig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and tranquil stay.

We thoroughly enjoyed our stay and will definitely visit again. The only let off of the stay was smoke of the fireplace. The location is stunning which allows easy access for beach walks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Memorable and awesome.

My wife and I have been staying at Astrandt 2 for quite a few years, and hopefully will be able to stay there for a few years more. It's the perfect accommodation for 2 people. The positioning of the accommodation is great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Heidi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was gerieflik en goed toegerus.

Goed geleë naby die strand/see. Kaggel het bietjie gerook, maar was aangenaam en warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Robert L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Average place that was not very clean.

Cutlery and crockery are outdated. The Braai area is not clean. House was not cleaned properly, just did not feel comfortable putting food on the tables and counters without cleaning ourselves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jerome G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jerome G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Plek is gerieflik vir 2. Kombuis is goed toegerus en braai geriewe puik. Hulle kan dalk 'n swartpot verskaf dan is dinge 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabang S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thabang S
Saam met eggenoot / lewensmaat

I was very dissapointed with the uncleanness of the accommodation we were staying at. Not impressive at all.

As we entered the apartment we were met with a stuffy smell. We immediately noticed that the bedding didn't look the same colour (white) as on the website. The ones we were given looked old and washed out. A big no for me as I only sleep on white linen in my home. The crockery was dirty too. There was dust on the top of the curtain rails. The top window had cobwebs. There was mould on the walls in the bathroom. There was 1 roll of toilet paper and 7 hangers supplied. There was no glass provided in the bathroom. There was hair on the kitchen floor as well. So we were very unhappy for the duration of our visit at Astrandt 2 specifically, this did somewhat take away from our overall experience of Paternoster. It was our first ever visit that side so the experience was made bittersweet by the state of the apartment in question. I will definitely never book there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carien J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naby strand. Gemaklik.

Gemaklike verblyf, naby strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and spacious. A short beach walk to restaurants.

Wi-Fi would benefit from battery backup.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keenan L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Keenan L
Enkelreisiger

Relaxing, peaceful and fun.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiree R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en ontspannende atmosfeer.

Heerlik gekuier met 'n rustige atmosfeer. Lekker naby die strand en baie om te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stapafstand van see, heerlike braai.

As jy Astrandt 2 besoek, oefen jou bestuursvernuf vroegtydig in tru-rat want die parkering is 'n tameletjie, maar 'n boer kan 'n plan maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hou van die dorp, maar dink van die verhuurders buit die mense uit deur die akkommodasie te "overprice".

Rondom die ligskakekaars en kasdeure se handvatsels sit vuil vatmerke. Dink dis jare laas gewas. Van die handdoeke het gaatjies ingehad. Dit moes al lankal vervang gewees het. Die akkommodasie beslis "overpriced".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charleen B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Ek sal enige tyd weer besoek. Die dorp is fantasties, rustig en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha J
Saam met vriende

Ek het bietjie rus nodig gehad na 'n harde jaar. Astrandt 2 was die ideale plek vir 'n wegbreek. Die plek is lekker cosy en die see lug, die geluid van die branders, hits die rustigheid aan. Baie dankie.

Baie dankie vir 'n fantastiese blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrida O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrida O
Saam met vriende

Het ons 7 dae baie geniet dankie!

Lekker naby die strand. Aanbevelings: Sal goed wees as die vloere gediens word een keer per week as hulle die linne ruil. Daar was utensils kort in die eenheid wat nie aangevul is gedurende ons bly daar nie. 'n Vollengte spieël in die slaap amer is regtig nodig vir hare blaas ens. 'n Gas hob en ketel is nodig veral gedurende loadshedding ipv 'n elektriese stoof. Die kaggel in die eenheid het baie ongewensde goggas in wat gedurig nuut uitkom en op die vloer rondkruip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-janette V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-janette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik! Net te kort.

Behalwe vir die probleem met die veiligheidshek wat ons mee gesukkel het om oop te sluit, het ons heerlik gebly en gekuier. Die mense van die kantoor het dit gelukkig baie gou vir ons uitsorteer. Daar was ongelukkig geen WIFI beskikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danelle V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Danelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A bit disappointed.

My husband and I stayed at Astrandt 2 for two nights during the October school holidays. I honestly feel like the flat could have been cleaned much better before we arrived. The braai area as well as the little balcony were both quite dirty and we washed most of the dishes before we used it as the coffee cups still had marks in them from the previous people that occupied the flat. The lid of the kitchen dustbin was also missing, so you need to touch the dirty lid if you would like to dispose of something. The flat definitely needs a bit of maintenance as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier in Paternoster.

Netjies en mooi kleurvol!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en netjies.

Moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisel M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointed, but overall stay was good.

The place wasn't cleaned properly, I had to spend an hour cleaning surfaces with glass marks etc on it when we arrived. The stove/oven also had visible dirt. We specifically booked the place so that we could enjoy the indoor fireplace, but when we tried using it, we couldn't open the flute which seemed to be stuck for a longtime so wasted a whole bag of half burnt wood and had a smoke filled room. We heard what we thought could be mice in the ceiling. this should be checked out. The shower temperatures also need to be reset. While showering the water would suddenly get piping hot and luckily I moved quick enough to avoid burning my skin. We do enjoy Paternoster and the place was very near to the sea which was awesome. We enjoyed our stay overall.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek met baie oulike plekkies om te besoek in Paternoster.

Lieflike woonstel met die nodige. Lekker naby aan strand. Al waarmee ons gesukkel het was die stort. Drukking nie goed en sodra jy die temperatuur reg het dan ewe skielik word dit kokend warm. Verder het ons lekker gebly en lekker geslaap. Die wind het ons ook net uitmekaar gewaai veral wanneer ons wou braai maar dit was 'n heerlike naweek en sal weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved it all.

Love the location the staff were amazing really loved stay. I'll return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Romena J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romena J
Saam met vriende

Very relaxing and peaceful as well as safe.

Ideal for a nice quiet time away. Unit was very neat and tidy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing en baie naby die strand.

Dit was werklik aangenaam om daar te bly. Dit is 'n rustige omgewing met min of geen steurnisse. Die strand is 'n baie veilige omgewing om te gaan stap of visvang. Die blyplek is ook in 'n stil en rustige omgewing. Sal Astrandt 2 enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Russel C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Russel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing and peaceful. Walks on the beach were great. Weather was really good with little rain and all.

Will definitely be back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V
Enkelreisiger

Baie naby aan die strand, lekker stil en privaat.

Awesome ligging, baie naby aan die strand. Plek is goed ingerig ook en baie veilig. Enigste ding wat my gepla het was 'n konstante gekrap geluid in die ceiling reg deur die aand. Dink daar is moontlik rotte in die dak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ciska F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik. Privaatheid verseker.

Plek was netjies. Maar het na rook gebruik. Sal welkom wees om aan te dui watter rigting oop of toe is van die kaggel. Kaggel sal definitief gebruik word in die winter. As gevolg van die rook het alles van ons na rook gebruik klere en so. Maar sal uitstekende plek wees vir 2 geliefdes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Eddie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Meubel en werksoppervlaktes was taai/klewerig. Kon sien daar was al pogings van inbrake.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Velda J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Velda J
Saam met vriende

Relaxing and peaceful.

While we were there for a weekend we had loadshedding & could not cook breakfast or boil water for coffee as all the appliances works with electricity. Best option is to go with gas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brandon T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place. Peaceful.

Will go again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Millicent J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millicent J
Gesin met klein kinders

Great view from the guest house!

The staff was amazing and the property was amazing. It's a beautiful place to stay with great facilities for a guest house!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gaile M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gaile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige pragtige dorpie

Die ligging van hierdie cottage is baie goed gelee in loop afstand na die strand. Die cottage is goed toegerus met alles wat jy nodig het en n lekker rustic atmosfeer. Kuier op die balkom was die mooiste en n uitsig op oseaan was wonderlik. Definitief sal ek hierdie plekkie hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice, clean and good location.

Good service at the office and good place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Bernice M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Okay, but dark inside, not enough lighting and no sea view.

Stairs no lighting. Not for older people. I fell down the stairs, was hurt and bruised.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies, goed toegerus, veilig.

Astrandt 2 was baie goed toegerus met alles wat jy kan benodig. Alles was in netjiese toestand. Het ook heerlik gebraai op private stoep, en koffie geniet op balkon met gedeeltelike uitsig op die see. Sal weer hier wil oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier! Het aan alle verwagtinge voldoen!

Sal weer terugkeer vir 'n vakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brigitte S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brigitte S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Astrandt 2 was a good experience.

We really enjoyed our stay, however, the room reeked of smoke, and when I checked the website, it clearly stated no smoking inside. So that would be my only gripe, the place was clean, close to the beach, and safe. It was just the cigarette smell that was very off-putting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker vir 2 mense!

Was heerlike wegkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mishka E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mishka E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very cozy and very relaxing.

Was a very pleasant stay. Just to relax and listen to the sound of the ocean. Ideal for a nice quiet time away. Unit was very neat and tidy and I'll definitely be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie knus en ontspannend.

Baie aangename verblyf. Kan net onstpan en na die see luister. Ideaal vir 'n stil wegbreek. Die eenheid was baie netjies en ek sal beslis weer terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vincent V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent V
Saam met vriende

Gemaklik.

Dit was 'n lekker bly in Paternoster, sal graag weer daar wil bly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kenneth M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth M
Saam met vriende

Fantasties. Waarde vir geld.

Alles was goed. Die hele ervaring was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelane K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelane K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plekkie.

Baie lekker en naby die strand. Alles wat jy nodig het is in die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruwiyda F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruwiyda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit baie geniet.

Astrandt 2 was baie netjies en kleurvol. Al probleem was die balkon was bietjie baie vuil en die stort het nie 'n matjie in gehad om op te staan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bobby S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bobby S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Ek en my vrou was baie in ons skik met die die vintage tipe van plekkie. Klein maar baie intiem. Ons sal definitief weer gaan. Baie stil ook en stapafstand na strand. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut perfek!

Astrant 2 is een van die beste plekkies waar ons al was. En by verre die behulpsaamste. Ons voertuig se battery was pap. Ek't ontvangs gebel. Hulle het iemand uitgestuur om te kom help. Ek't dit nog nie beleef nie. Sal definitief 'n jaarlikse instelling word, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jl K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jl K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy.

Jammer nie see-uitsig nie, maar andersins baie netjies. Geen klagtes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franklin P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franklin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend, lekker plekkie.

Kan miskien oorweeg om matras te vervang, maak lyf seer, badkamer, stortteëls kan bietjie aandag, Skoonmaak kry. Andersins alles reg. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amina D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik wonderlik.

Dis 5-ster. Netjies en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elton V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker.

Dit was lekker en die weer was ook mooi, veral die sonsak was pragtig en sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shelby B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelby B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik.

Dit was verskriklik lekker, ek het elke oomblik geniet. Almal was so vriendelik en behulpsaam. Dit het my eerste keer in Paternoster baie gemaklik gemaak. Ek sal graag weer kom. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean G
Saam met vriende

Perfekte wegbreek plekkie op die pragtige dorp.

Dit was 'n heerlike wegbreuk by Astrandt 2. Baie netjies, bekostigbaar en goed ingerig. Sal beslis weer hier woon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John T - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Heel rustig met die see 2 min weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice cosy place for two!

Great place for a weekend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker knus plek vir 2!

Lekker plek vir 'n naweek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasja D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulikste plekkie loopafstand van die strand.

Sal beslis weer hier kuier! Netjies, romanties en het alles wat mens nodig het. Pak net jou kos en drinkgoedjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leylani B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leylani B

Dit was wonderlik.

Astrandt 2 is 'n wonderlike wegbreek plek. Ek sal definitief enige tyd weer daar 'n plek bespreek. Dit is rustig en net wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanda M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wanda M
Enkelreisiger

Rustig.

Dis 'n mooi plek maar die onaangename reuk wat nie kan uitgaan nie en die vuil beddegoed was onaanvaarbaar. Ek het elke oggend met hoofpyn wakker geword oor die rookreuk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leoni S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leoni S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en goed geleë.

Astrandt 2 is goed geleë, en het voldoen aan al ons behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker cosy en ideaal vir 2 persone. Kaggel binne die vertrek was 'n wenner vir die koue winteraande!

Astrand 2 se tarief vir 2 persone is baie billik. Die oopplanvertrek bied alles wat mens nodig het. Ons sal definitief weer daar bespreek, maar in die somer om dan die heerlik stoep met sy eie braai te kan geniet. Voorwaar waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicea O - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alicea O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne atmosfeer naby die see.

Ons het die wegbreek baie geniet. Dit was aangenaam om so naby die strand te wees. Aangename tuiste met kleurvolle versierings.'n Plek waar mens rustig kan wees, lekker kan braai en ontlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties lekker!

Baie lekker plekkie. Sal beslis weer gaan. Goed toegerus en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie N - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie vir oulike verblyf, regtig netjies en goed geleë, sal weer besoek!

Waarde vir geld, en goed geleë vir asemrowende vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het sommer tuis gevoel en kon heerlik ontspan!

Ek sal Astrandt 2 enige tyd aanbeveel. Dit is 'n pragtige plekkie: skoon, netjies en mens het sommer dadelik tuis gevoel. Ons het langs die Weskus getoer en wou graag in 'n "vissershuisie" bly. Hoewel Astrandt 2 nie 'n tipiese "vissershuisie" is nie, was ons baie tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda N - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed toegeruste en prettige plekkie.

Die woonstelletjie is goed geleë t.o.v. toegang tot die strand, al is daar nie veel van 'n see-uitsig nie. Ons het die plek skoon en netjies aangetref en die meeste dinge wat ons nodig gehad het, was daar. Dit was vir my vreemd dat 'n selfsorg woonstel nie 'n enkele kastrol of pan in het nie - ons ontbytplanne moes maar sneuwel! Ons het in die badkamer ook net 'n halwe rolletjie toiletpapier gekry en aangesien ons na-ure daar gekom het, was daar ook nie nog te koop voor die volgende dag nie. Die alarm het nie gewerk nie - ons was dus maar onrustig oor ons besittings as ons uit was. 'n Heerlike kuiertjie in 'n interessante en vrolike plekkie wat baie billik geprys was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warrelklipstraat 5, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7cb51c22bc2f3e0dd2d534804ce9027630be06ea935f76acb0a4639c23b369c0e442fe9d1cd16ced7b2d22d8c063796f3df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 5 Warrelklip Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.804076439326 17.899481803179
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem