Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Astrandt 3

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 1664

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 43 resensies vir Astrandt 3
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jonathan C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely getaway.

Cosy, fantastic, fabulous location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plekkie.

Baie lekker gebly. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alexander L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

We thoroughly enjoyed our alone time at Astrandt 3, which was beautifully placed in close proximity to the long beach and the recreation facilities. Loved the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tessa M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa M
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Ek sal Astrandt beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maura R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maura R
Besigheidsreis

Comfy stay close to the beach.

Very convenient location, close to the beach. Comfortable and cute! Great value for money. I would recommend it to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthuys V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthuys V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend.

Die feit dat ek my breekskade fooi by vertrek sou kry, was 'n leuen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mia V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very lovely place.

Small place with everything you need. Would recommend for short-term stays.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kristin S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Kristin S

It was okay, just a place to sleep during the evening but not if you're planning on living in the place for the entire weekend.

The electricity tripped and we sat without electricity for the Saturday and Sunday morning before check-out so we weren't able to have coffee or charge our devices. Also, the taps in the places are difficult to open which over time can cause blisters on one's hands. The upside is the back gate which takes you directly down to the beach, with a beautiful walk through the beach houses and flowers. Also the "braai place" is an old portable - unlike the built-in braai place shown in Astrandt 2.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Linda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was affordable accommodation but only good for short stays.

Was not very neat and clean and the apartment has a damp smell.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy hou van outydse meubels en memorabilia, dan is die die plek vir jou.

Ons is nie eintlik te gaande as daar gaste bo ons dak bly nie. Dis altyd 'n steurnis en getimmer. Ek kan nie onthou of die advertensie dit duidelik staaf nie. Andersins, dis die Weskus en dit maak grootendeels op daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly en die verblyf is baie bekostigbaar, veral in Paternoster waar verblyf gewoonlik aan die duur kant is.

Ons het 'n vertonig by Die Koelkamer bygewoon en het slaapplek gesoek vir twee aande. Astrandt 3 was die ideale plekkie vir ons twee en die prys is baie billik, ons sal verseker dit weer gebruik en ook by vriende aanbeveel. Stay in Paternoster (die verhuringsagentskap) het net die pad sleg verduidelik die eerste keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meagan S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie nice veral die stilte.

Sogggens as jy uitgaan, word jy gegroet deur die seelug en die klank van die branders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elise E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elise E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knus verblyf met 'n kort laning verbind met die strand.

Die eenheid is voldoende vir twee persone. Hoewel 'n mens nie die strand kan sien nie, is jy binne 'n minuut daar. Leedo-restaurant is ook net om die draai. Die stoepie is bietjie beknop vir 'n braai, maar dis doenbaar. Die gedekte eettafel met ons aankoms is 'n baie verwelkomende gebaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en netjiese plekkie.

Lekker gekuier, netjiese plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige plek. Lekker om met die seelug wakker te word.

Baie naby die strand en baie, baie rustig. Vriedelike mense rondom die plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andy D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andy D
Besigheidsreis

Soos elke verblyf in Patrrnoster, was hierdie keer weereens uitstekende waarde.

Lekker, beplan alreeds volgende besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christoff O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Stunning!

Die mense is oral vriendelik. Onthou om al die plekkies te probeer besoek. Al die geskenkwinkeltjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie P

Alles wat nodig is is daar.

Goed geleë, kan strand toe stap, veilig met alarm. Sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stroebel N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stroebel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, skoon huis en baie rustig.

Dit is baie naby aan die see en in 'n rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marika K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese eenheid, heerlik rustig en goed geleë.

Dalk 'n voorstel vir 'n vollengte spieël in die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maretha B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha B

Naby die see en dit het alles wat nodig was.

Hierdie plekkie het al die basiese geriewe vir verblyf en is so nabydie see dat mens die see die heeltyd hoor. Die kombers was egter stowwerig, kamerkaste het spinnerakke in en kookgeriewe was nie baie skoon nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Oulike plekkie. Net reg vir 2.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker naby die see.

Gerieflike verblyf by die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit baie geniet. Sal weer kom.

Yskas bietjie klein vir 10 dae besoek en stoele baie ongemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Colin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig, pragtig en skoon.

Tekortkominge geen vullishouerdeksel en geen toegang tot WiFi (Astrandt Guest). Aanbeveling, die sitkamerstoele moet van dikker kussings voorsien word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent services. A short breakaway well spent at your facility. We will be back.

We had an incident. We lost our car keys at the fish market on Thursday 17 December 2020. We were completely lost. Did not know what to do and who to contact. We spoke to the people in Astrandt 3, but they were of no help. We ended up calling our daughter in CT to bring our spare key and arranged with them to park our car in Vredenburg with family and bring it back the next morning for safety. However God was good. Someone found the key and kept it till we came to look for it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik

Baie skoon en netjies. Alles wat ons nodig gehad het en meer. Goeie diens. Pragtige ligging. ’n Minuut tot by pragtige strand. Ons kom weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi ingerigte plekkie, baie klein, maar reg vir twee mense.

Baie mooi en netjies met baie oulike dekor. Alles wat mense nodig het, behalwe 'n braaiplek wat lekker sou wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liana H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, rustig en sielsvernuwend.

Die knus plekkie is goed ingerig, die bed baie gemaklik en DStv is 'n heerlike bederf. Die alarmstelsel laat mens baie veilig voel. Die strand is skoon en maklik bereikbaar. Ons het heerlik gerus en sal Astrand aanbeveel vir 'n ontspanne vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het die lekkerste in jare gerus. Heerlik geslaap op 'n amazing bed.

Ons was twee jaar laas bietjie weg. Ons ervaring het gemaak dat ons graag een keer per maand sal wil kom kuier. Dit was heerlik en gerieflik. Baie netjies en als wat ons nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rochelle F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Was baie netjies die bly plek en naby aan strand. Baie veilig en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansja W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansja W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean neat and quiet place.

Thanks! Our place was clean, neat and in a very nice area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Irma F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Foto's op web is misleidend, ons het beste van die situasie gemaak.

Baie cosy, versiering oulik. Beveel ordentlike braaigeriewe aan, asook parkering. Plek stink na muf, stort swart gemuf. Vuil, ou stof en spinnerakke oral, ketel moes ek was, binne en buite. Buitetafeltjie was taai (ou braai vet). Kan verbeter!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilize J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize J
Saam met vriende

Baie gerieflik en perfek vir twee mense.

Baie netjies en naby genoeg aan die see. Reg vir twee mense wat uit die stad wil wegkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek lekker en ligging goed.

Oulike plek, netjies, sou net voorstel dat ekstra toiletpapier en seep dalk insit vir toekomstige gaste. Verder gerieflik, netjies, kan vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chené V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chené V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het vreeslik lekker gebly! Huisie is lekker klein en intiem vir 2 persone. Dit is pragtig, netjies en skoon. Ons sal definitief weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

Baie oulike plekkie, geen klagtes, baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n lekker wegbreek vir my en my vrou, om ons huweliksherdenking van 10 jaar op so 'n lekker en rustige plek te kon deurbring, nogmaals dankie!

Ons beplan nog, maar julle is die eerste mense wat sal hoor, en vir ons dit bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet O - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alet O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek by die see.

Astrandt 3 is 'n fantastiese wegbreekplekkie vir 'n wel verdiende blaaskans. Dis privaat en klipgooi van die stand af. Die dekor is smaak vol en kreatief en bied inspirasie vir jou eie tuiste. Sien uit om gou weer hier te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Koos B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het vir 4 nagte bespreek, maar net 3 nagte geslaap.

Baie ongerieflik in vele opsigte. Daar is een bitter klein tafeltjie wat volgepak is, want daar is nie ander pakplek nie. Die ou houtbuffet is ook vol blikke en allerhande snuisterye gepak wat heeltemal onnodig is, maar wat seker bydrae tot die "ou" gevoel. Die yskassie is so klein dat daar nie eers 'n bottel koeldrank kan regop staan nie. Geen vrieskassie nie, net 'n piepklein yshokkie. Die laaie en kaste is grillerig. Daar is hoegenaamd geen hangkas waar jou klere opgehang of uitgepak kan word nie. Die enigste hangkas in die kamer is 'n ou kas met plek om een item op te hang en een laai. Die mufreuk is oorweldigend, veral in die kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan E - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan E
Saam met vriende

Aangenaam en sakpas.

Letterlik 'n klipgooi van die see af. Baie netjies en bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa L - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, kan nie wag om weer te gaan nie!

Die TV is bietjie hoog, maar verder is alles lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Saam met vriende

Stunning!

Heerlik gebly; die weer was ongelooflik; pragtige dorpie; ongelooflik "stunning".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustine-weg 87, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA590d9deae9924515735efa64bcc9c286692291443479afd1535c1344c7f897b594f8f194f50cce001862a4646d5744ac6c6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 87 Saint Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.804089966157 17.89947912097
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem