Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Ballito Manor View

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

sonya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 27 resensies vir At Ballito Manor View
Netheid
4.5/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5
Jp R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jp R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek.

Sou net beter gewees het indien iemand die eenheid op 'n daaglikse basis kon skoonmaak. Daar was 'n paar klein dinge wat gepla het, daar was sleg 3 rolle toilet papier, slegs een swartsak en van die borde en glase in die eenheid was steeds vuil in die kaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At Ballito Manor View se terugvoer

Hi JP, thank you for your review. We offered the service to you however you declined it. Our rates are super low at the moment due to the whole covid and cleaning thing. Please let us rather provide you with the service in the future at a slight increase in the rate. We apologize for the cleaning incident. We have taken it up with our cleaning company so we will ensure it will never happen again. We thank you for your comments, as this is the only way to improve our quality. Thank you kindly and wish you an awesome year further. See you soon.

At Ballito Manor View
Henru D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henru D
Saam met vriende

Bo-verwagting puik akkommodasie!

Hierdie plek is verrassend ruimer as wat dit op die fotos voorkom. 'n Luukse eenheid met pragtige uitsig op die see. Alles is silwerskoon en die strandhanddoeke wat verskaf word 'n bonus! Sonya is vriendelik en baie behulpsaam. Verseker kom ons weer hierso vakansie hou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At Ballito Manor View se terugvoer

Henry, so pleased you enjoyed your stay. Look forward to seeing you soon.

At Ballito Manor View
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing.

What you see in the photos doesn't do Ballito Manor justice. It's stunning, peaceful and really worth every sent. Will be going there again very soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At Ballito Manor View se terugvoer

Thank you Jaco. Was an absolute pleasure hosting you.

At Ballito Manor View
Jo V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo V
Gesin met klein kinders

Baie lekker - wens ons kon langer bly!

Wat 'n wonderlike plek! Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At Ballito Manor View se terugvoer

Loved hosting you. Please visit again.

At Ballito Manor View
Natasja S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Natasja S
Gesin met klein kinders

Teleurstellend.

Daar is slegs ‘n braai by die swembad. Daar word nie lugverkoeling geadverteer nie maar die foto’s wys dat daar lugverkoeling is. Dit werk nie - misleidend. Daar is ‘n 4 bladsy ‘inventory’ wat jy moet deurgaan as jy daar aankom, en dit word duidelik gemaak dat as jy net 1 glas breek jy jou hele R2500 deposito verloor. Dit het veroorsaak dat ons glad nie op ons gemak gevoel het nie en was te bang om iets te gebruik! Ons het die tyd geneem om alles na te gaan. Daar is goed op die lys wat nie daar is nie - dis blykbaar die verkeerde lys. En daar was gebreekte goed wat onder agter in die kas weggesteek was. Die skoonmaakdienste laat ook beslis die plek in die steek. Ballito Manor View is stunning, sal weer gaan maar vir seker na ‘n ander eenheid toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At Ballito Manor View se terugvoer

Dear Natasja,

Thank you for your review. Kindly allow me to provide feedback on the comments:

The air-conditioners cannot be removed as they are built into the roof and it would leave holes that cannot be covered in the walls. We will incorporate this information into the listing to make it clear to potential guests that the air-conditioners are not in a working order.

With regards to the broken items - We apologised directly to you for the wrong inventory that was supplied. However, I would like to mention that there was one broken item, not multiple items as suggested in your review. You were welcome to report this broken item to us to have it replaced and make a note not to charge it to your account.

Regards,
Sonya

At Ballito Manor View
Dries M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries M
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Kindervriendelike, baie goed geleë fasiliteit wat uitstekend toegerus is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At Ballito Manor View se terugvoer

Thank you so much! It was wonderful having you stay with us. Do visit again.

At Ballito Manor View
Melissa B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa B

Baie oulike eenheid en ligging goed.

Oulike eenheid en lekker gebly. Goeie see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At Ballito Manor View se terugvoer

Thank you for your feedback we really appreciate that!

At Ballito Manor View
Cornelia B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Die air-cons werk nie behoorlik, en die handdoeke wat mens R500 betaal is al dun en kliphard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At Ballito Manor View se terugvoer

Thank you for choosing Ballito Manor View, its great to have you stay with us. Do come again!

At Ballito Manor View
Theuns F - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Theuns F

Die plek was glad nie wat ge-adverteer is nie! Baie teleurgesteld.

1) Skottelgoedwasmasjien buite werking en glo lankal stukkend volgens skoonmakers. 2) Hoofslaapkamer se deur na balkon kon nie sluit nie - eers reggemaak na 5 dae. 3) Kluis was eers in werking na een week. 4) Lugreëling in tweede slaapkamer nie gewerk nie. 5) Paar dinge kort in kombuis. 6) Teleurstellende onderhandelinge met die eienaar oor 'linne and breekware" deposito. 7) Presies dieselfde woonstel langsaan was helfte van die prys en alles was binne werking. Sal hierdie resensie op "social media" met graagte sirkuleer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At Ballito Manor View se terugvoer

For everyone's benefit, we charge R 500.00 for the linen fee which it costs us to wash all the towels and linen on the beds each time a guest departs. The cleaning cost is R 150.00 a day, except for Sundays, which we don't charge you for. This is just a flash clean. So we would appreciate the feedback in a more constructive manner so we may improve our service delivery to you as we do appreciate your business.

At Ballito Manor View
Riaan V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie warm.

Pragtige eenheid net jammer lugversorging het nie in een van die 3 vertrekke gewerk nie, en eienaars trek net hulle skouers op.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At Ballito Manor View se terugvoer

Apologies for that, we have now also install fans in the event the gas runs out again and we cant get the technicians out on a weekend. Fortunately we have a generator so you weren't stuck without electricity too like the whole of Ballito!

At Ballito Manor View
Christo V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, skoon en veilige verblyf met mooi uitsig van die see.

Was van Maandag to Sondag daar en geen klagtes. Dit was presies soos op die advertensie. "Wat jy sien is wat jy kry". Mooi swembad, groen grass en tuine en die braaigeriewe wat ook by die swembad was word alles goed in stand gehou. Daar was wel 'n paar dinge wat beter kon gewees het. Die skoonmaakdienste na ons mening gebruik die vloer handdoek on die spieëls en wasbakke af te vee. Was altyd klam na hulle daar weg is. Ons het op geleentheid al die handdoeke die vorige dag self gewas en tuimeldroog. Die ander ding was die stoele is gelamineerde hout en word met olie ingevryf. Dit trek egter glad nie in nie en jy sit dan met 'n oliekol op jou broek as jy daar sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At Ballito Manor View se terugvoer

Thank you so much for bringing that too our attention. Glad you enjoyed your stay do come again!

At Ballito Manor View
Marinda R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda R
Gesin met tieners

Fantasties!

Alles wat nodig is, is beskikbaar. Veilig, netjies en wat 'n uitsig. Elke dag dolfyne gesien! Sal weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At Ballito Manor View se terugvoer

Really pleased you had so much fun! Welcome back anytime

At Ballito Manor View
Ramona K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ramona K
Saam met vriende

Great view and location.

Besides the great view and location, please in future ensure that doors and all electrical appliances are in working order before guests enter the appartment. Other than that, lovely, clean and modern apartment. Was great to be able to enjoy a few days there. Thank you for the quick maintenance service when needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At Ballito Manor View se terugvoer

Glad you enjoyed your stay! Please report things us immediately on your arrival so we may address it immediately.

At Ballito Manor View
Meyer S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meyer S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eersteklas.

Pragtige uitsig en eersteklas verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At Ballito Manor View se terugvoer

Thank you so much for your feedback. We appreciate your business. Do come again!

At Ballito Manor View
Jaco V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco V
Gesin met klein kinders

Great!

Sien asb. die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At Ballito Manor View se terugvoer

Please advise where did the customer service and value for money fall short?

At Ballito Manor View
Riette D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riette D
Gesin met tieners

Luukse weelde!

As jy jouself wil bederf, bly hier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At Ballito Manor View se terugvoer

Hi there, please advise where we fell short of providing you with a 5* service

At Ballito Manor View
Leneque L - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leneque L
Gesin met klein kinders

Awesome.

So luxurious and the location is fabulous!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At Ballito Manor View se terugvoer

Hi there, please advise where we fell short of providing you with a 5* service, especially when you say it was so luxurious?

At Ballito Manor View
Theunis S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful location, great apartment, but be prepared to wait for your deposit refund.

Great apartment with beautiful views. Everything was well looked after, neat and clean. However, after being promised that my refund will be done on 9 April, it was only done on 22 April, even though banking details was provided on 31 March.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At Ballito Manor View se terugvoer

Please correct your statement as we have refunded you. Kindly be aware of defamation of character, your comments need to be factual. We are always dependent on the client providing us their banking details timorously.

At Ballito Manor View
Louise S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise S
Gesin met klein kinders

Die ligging was puik, woonstel baie goed toegerus met pragtige uitsig.

Baie dankie! Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At Ballito Manor View se terugvoer

Hi there, please advise where we fell short of providing you with a 5* service

At Ballito Manor View
Hanneke V - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik - soos Konings gebly!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew H - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H
Gesin met tieners

Perfect for a breakaway, all the amenities and lovely fresh look.

Everything we needed was supplied and in good working order. Anything we reported faulty or missing was dealt with promptly. Great location and beautiful surrounds. Right on the main beach. Very comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At Ballito Manor View se terugvoer

Thank you for your patronage and your wonderful review. We do indeed try our very best to have it 5* all the time! Do visit us soon

At Ballito Manor View
Alida K - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida K
Gesin met tieners

Well

Alles was reg by Ballito Manor View.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At Ballito Manor View se terugvoer

Thank you for your patronage and your wonderful review. We do indeed try our very best to have it 5* all the time! Do visit us soon

At Ballito Manor View
Thomas W - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing trip and accommodation - thank you

E-mailed a few suggestions to the owner. Everything was great and we will be returning again, and for a longer time period! Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia L - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia L
Saam met vriende

Excellent rental,beautiful, clean and very modern..

Had a great time with my friend, and the security guards were very friendly and helpful. The place was immaculate and fit for the sophisticated ladies that we are!!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graeme W - Nov 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graeme W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great apartment, very clean and well kept, friendly staff.

It would have been so much nicer if we could have had a braai on our balcony and not only down by the pool. Thanks to TravelGround.com for being very accommodating and allowing us to make payment via their facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa V - Des 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V
Gesin met klein kinders

Great place with excellent safety and a few steps from the swimming pool and beach.

We had a great time and loved Ballito Manor, will go again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation-weg 102B, Ballito, North Coast, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9764163495a87748c0b58a7aa7552a85068ca7fc957f45a594cda326e293dd90c8e488e63aa7a45b9a81f6fd14c9400b12b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense 27 5 1 5 102B Compensation Road Ballito North Coast KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -29.531990386358 31.222760975361
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem