Ballito Akkommodasie by At Dom's B&B | LekkeSlaap
+30
+30

At Dom's B&B

5 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R1 640 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Compensation Beach Pad, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

At Dom's B&B is net 2 minute se stap van die strand af en bied verblyf aan in 6 pragtige kamers in 'n moderne strandhuis. Sommige van die individueel versierde kamers het en suite-badkamers en elke kamer beskik oor 'n plafonwaaier, TV met DStv en WiFi. Die huis het ook 'n lieflike swembad in 'n rustige tuin vanwaar gaste lieflike uitsigte oor die see kan geniet.

Veilige parkeerplek word voorsien, kinders moet asseblief te alle tye onder volwasse toesig wees en ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie. 'n Volledige ontbyt word bedien en kospakkies is beskikbaar op versoek. Geen selfsorg-opsies is beskikbaar tensy dit voor die tyd so gereël is nie.

Die omgewing bied oorgenoeg doendinge sodat geeneen van die familie verveeld sal wees nie. Gaste kan heerlik die dolfyne en walvisse in die baai dophou, visvang, branderplankry of lekker rondplas in die nabygeleë getypoel.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir At Dom's B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 43 Compensation Beach Pad, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink At Dom's B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 640
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 640
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 640
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Compensation Beach Pad, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5YjAxMTIxLTM0M2UtNGNmMi05Y2JiLTE3OTZhNDI3MzM2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 640  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 43 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.546760504737 31.211807023943
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za