At Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

At Home is in Upington, 'n dorp in in die Noord-Kaap, geleë. Upington is veral bekend vir sy wynplase en winkelsentrums.

Die verblyf word in 1 gesinseenheid en 4 kamers met koninggrootte- of 2 enkelbeddens. Die gesinseenheid is geskik vir tot 5 gaste en daar is 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer bevat 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Verder is daar ook lugversorging/verwarmer, 'n TV, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei, en koffie- en teemaakgeriewe in elke kamer.

Die kamers met koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens is elkeen geskik vir 2 gaste. Verder is daar ook 'n badkamer, 'n TV, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe in elke kamer.

Daar is veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n swembadjie op die perseel. Gaste kan ook 'n lughawependeldiens reël en troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na At Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R480 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za