Estcourt Akkommodasie by At Home Accommodation | LekkeSlaap
+18
+18

At Home Accommodation

Selfsorg
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welsh-straat 100, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

At Home Accommodation is in 'n stil deel van Drakensview in Estcourt en bied verblyf in 4 eenhede. Die perseel bied goeie sekuriteit en onderdakparkeerplek. Dis naby die Estcourt Gholfklub en die Estcourt Spar.

Elke eenheid het 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Elke eenheid se kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenhede is apart van die hoofhuis op die perseel.

Die perseel is 1 km vanaf die middedorp en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Welsh-straat 100, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welsh-straat 100, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmBbBUhEBTdfXhKbCOAA7y4VErP4YI8JxHG8AwYMjYuMdcsjiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 100 Welsh Street Estcourt 3310 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.015036573407 29.871083199978
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za