At Home Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

At Home Guesthouse het gastekamers en is in Ventersburg geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings.

Ons akkommodasie by At Home Guesthouse bestaan uit 3 slaapkamers wat smaakvol versier is. Elk van die eenhede het 'n privaat ingang en is gemeubileer met 'n dubbelbed of koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad, wasbak en toilet.

Die eenhede is goed ingerig en die geriewe sluit die volgende in: gratis WiFi, lugversorging of 'n waaier, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe. Ontbyt en ander maaltye kan teen 'n addisionele koste gereël word.

Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar en At Home Guesthouse is naby 'n paar winkels en ander geriewe in die dorp.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na At Home Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za