LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by At Judy's Guest House | LekkeSlaap
+14

At Judy's Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zambesistraat 3, Rhodesdene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R960 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

At Judy's Guest House bied gerieflike gastehuisverblyf in die stil voorstad van Rhodesdene in Kimberley. Die gastehuis bied gasvryheid en vriendelikheid, asook toegang tot die plaaslike winkels.

Verbyf word in 10 gastekamers gebied wat elk uniek versier is. Die kamers bied slaapplek aan 2 tot 3 gaste en elke kamer het ’n en suite-badkamers, ’n mikrogolf, yskassie, tee en koffie en ’n TV met sekere DStv-kanale. Elke kamer van dié unieke gastehuis verteenwoordig ’n lid van Judy se familie. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Die gastehuis het gemeenskaplike braai-areas en swembad. Veilige parkeerplek word voorsien. Ontbyt word daagliks bedien en wissel van vars vrugte, jogurt en ontbytgraan tot spek en eiers. Judy sal gaste se dieetvoorkeure bedien indien dit vooraf gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Zambesistraat 3, Rhodesdene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zambesistraat 3, Rhodesdene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5rwiial9TUq7i7LiDLC1RFPRRqDwddqx3h8mk17jGLFDc9K8Mo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R960  per nag (vir 2 persone) 3 Zambesi Street Rhodesdene 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.745478194183 24.738082140684
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!