LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by At Libertas | LekkeSlaap
+21

At Libertas

1 resensie
Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 23 Jul 2021 tot 26 Jul 2021.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Libertaslaan 1360, Equestria, Pretoria, 001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

At Libertas bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamer-tuinkothuis op die dieselfde erf as die hoofhuis. Die kothuis is privaat en gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel. At Libertas is in Equestria in Pretoria geleë, net 800 m van The Grove Mall af.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n kombuis en leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus, en daar is 'n TV met HDMI- en USB-koppelpunte in die sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n swembad en braai-area in die welige tuin waarvan gaste gerus kan gebruik maak. Die kothuis is net 1,5 km van die Wilgers Hospitaal af, en die ligging bied maklike toegang tot winkelsentrums, winkels en restaurante in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by At Libertas sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir At Libertas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Libertaslaan 1360, Equestria, Pretoria, 001, Gauteng
  • Gaste dink At Libertas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 500
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
was R1 500
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Libertaslaan 1360, Equestria, Pretoria, 001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78e2c276bd2dd85209f514a6f9ebd36a1be49a67b2420b0b3b2c51c00bddcaaf1fc6043889f12cdf85b81ebea878d860cead?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500, nou Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 1360 Libertas Avenue Equestria 001 Gauteng 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -25.768397492921 28.331354588955
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!