Amanzimtoti Akkommodasie by AT Ruach | LekkeSlaap
+23
+23

AT Ruach

  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dingwall-weg 16, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

AT Ruach bied gerieflike verblyf in 2 eenhede in Amanzimtoti.

Die eenhede, Daniel en Ester, het elk slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n gemaklike bed en daar is 2 badkamers met 'n bad en 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kamers het elkeen 'n mikrogolfoond, waaier en 'n TV. Gaste kan gerus hul eie dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saambring.

Die Esther-eenheid is in die huis en word via trappe bereik. Daniel is nie in die huis nie en het 'n privaat ingang. Aandete is beskikbaar op versoek.

Gaste kan in die lapa ontspan of in die swembad afkoel. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n elektriese hek. Let asb. dat die eienaar op die perseel bly en dat troeteldiere ongelukkig nie toegelaat word nie.

AT Ruach is 1,6 km van Seadoone Mall, 2,5 km van Toti Mall en Doonside se strand, en 3,8 km van Splash Waterworld af. Amanzimtoti bied verskeie watersportgeleenthede soos brankerplankry, swem, duik en snorkel. Die gewilde Sardientjieloop vind ook tussen Junie en Augustus plaas en gaste kan die Amanzimtoti Bird Sanctuary met meer as 150 voëlspesies, of die Illovo Lagoon Natuurreservaat besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir AT Ruach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Dingwall-weg 16, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink AT Ruach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dingwall-weg 16, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwBIz4KeRknKqtKJ5hzXYNetYYl7hYBhJRUL2hZ8u8CXHliYs0X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 16 Dingwall Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.060135685889 30.875291990888
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za