LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by AT Ruach | LekkeSlaap
+23

AT Ruach

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir AT Ruach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Karin S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Safe, clean and good location.

AT Ruach's terugvoer

Hi Karin,
Vertrou dit gaan nog goed met julle.
Baie dankie vir die positiewe terugvoer
Dit was voorwaar lekker om julle hier by ons te he
Ons sien uit na julle volgende kuiertjie

Vriendelike groete,
Trix Botes

AT RUACH

AT Ruach
Jacob Johannes V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob Johannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig. Baie netjies, veilig, baie goeie waarde vir geld!

Trix is 'n wonderlike gasvrou wat ons al voor ons aankoms laat tuis voel het. Die kamer was pragtig en baie skoon. En in 'n veilige woonbuurt. Ons was hartlik verwelkom en daar was selfs sjokolade bederfies op ons bed! Yskoue mineraalwater in die yskas was ook 'n lekker bederf op die warm dag. Ons het die pragtige swembad met die mooiste uitsig ook baie geniet. Nog 'n verrassing was dat die prys 'n groot ontbyt ingesluit het! AT Ruach is regtig waarde vir geld en ons sal beslis weer kom kuier. Ons kan dit vir enigeen aanbeveel wat 'n mooi, skoon, rustige en veilige slaapplek soek.

AT Ruach's terugvoer

Môre Michelle,
Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Dit was voor n voorreg om julle by ons te huisves. Jule is vriendelike, spontane, aangename mense en ons sien uit om julle weer by ons te ontvang. Julle is voorwaar soos familie.
Vriendelike groete
Trix Botes
At Rauch

AT Ruach
Mariyn H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariyn H
Gesin met klein kinders

Baie mooi en veilige verblyf.

Baie gasvry ontvang. Die ontbyt was heerlik. Die kamers pragtig.

AT Ruach's terugvoer

Halo Mariyn,

Vertrou dit gaan goed met jule Baie danki vir die terugvoer oor julle verblyf by ons dit was baie lekker om julle hier te he. Ons het julle baie geniet veral die kinders
Sien uit daarna om jule weer te ontvang.

Vriendelike groete

Trix Botes

AT Ruach
Danie V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V
Besigheidsreis

Stil area, kon goed uitrus.

Kamer baie netjies en skoon en eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig.

AT Ruach's terugvoer

Hi Linda,
Dankie vir julle resensie, dit was baie lekker om jule hier by ons te hê. Julle is so stil en vriendelik, het nie eers geweet julle is hier nie. Julle kinders is pragtig.
Vriendelike groete
Trix Botes

AT Ruach
Nosipho N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosipho N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place and the host is very welcoming.

Trix is such an awesome host. Had a lovely stay and got served lovely breakfast.

AT Ruach's terugvoer

Hi Nosipho,
Thank you for the lovely review.
Kind regards,
Trix Botes

AT Ruach
Christine V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die vriendelikste, netjiese blyplek nog ooit besoek. Trix en Emile is uiters gasvry en loop die ekstra myl om jou te laat tuis voel.

Puik! Van die hoogste vyfster gehalte. Ons het baie tuis gevoel.

AT Ruach's terugvoer

Hallo tannie Christine,
Baie, baie dankie vir die mooi boodskappie. Julle is vir ons soos ons eie ouers en altyd baie welkom by ons.
Baie liefde,
Trix en Emile

AT Ruach
Rosemary G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemary G
Saam met eggenoot / lewensmaat

So 'n pragtige, netjiese huis.

Die eienaars het ons so op ons gemak laat voel. Hulle was vriendelik en baie behulpsaam. Dit was regtig baie netjies, gerieflik en 'n pragtige woning. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel.

AT Ruach's terugvoer

Goeie more Rosemary,

Baie Dankie dat julle At Ruach gekies het vir julle verblyf.
Dit was so lekker om julle hier te he.
Sien uit na julle volgende kuier by ons.

Vriendelike groete

Trix Botes

AT RUACH

AT Ruach
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dingwall-weg 16, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwBIz4KeRknKqtKJ5hzXYNetYYl7hYBhJRUL2hZ8u8CXHliYs0X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 16 Dingwall Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.060135685889 30.875291990888
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!