LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by At St George’s Mall | LekkeSlaap
+15

At St George’s Mall

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Georges Mall, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

At St George’s Mall is 'n selfsorgateljeewoonstel in 'n gebou in die middestad van Kaapstad. Die gebou is ideaal geleë naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe in die omliggende omgewing.

Die woonstel is naby die boonste verdieping geleë en beskik oor 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n groot bed omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die leefarea langsaan het 'n groot venster wat 'n lieflike uitsig op Tafelberg en oor die stad bied.

Die goed toegeruste kombuis beskik oor al die nodige toebehore om etes voor te berei, sowel as 'n skottelgoedwasser. WiFi kan voorsien word. Die gebou het ook 'n muntwassery en veilige kelderparkeerplek met 24 uur-sekuriteit op die perseel.

At St George’s Mall is 850 m van die KIKS af geleë, 1 km vanaf die Kunstekaap-teater, naby restaurante, kroeë en winkels, en net 'n entjie se ry van Groenpunt en die V&A Waterfront af.

Slaapplek

’n Bespreking by At St George’s Mall sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Russies

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir At St George’s Mall
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • St Georges Mall, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink At St George’s Mall het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Georges Mall, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcV3nCWMDdhr0d2vATOIX4J8xyLXpHit69SaqtwyYXe6Eyx1IFv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 St Georges Mall Cape Town 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.92115 18.422573
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!