At the Beach 1

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

At the Beach 1 is 'n lieflike plaasstyl-kothuis met 1 en suite-slaapkamer, snoesige kaggel, buitebraai, volledige DStv en lieflike uitsigte van die patio af.

Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie en beskik oor 'n slaapkame rmet 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Verder is daar ook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die knus oopplan-leefarea spog met 'n kaggel en 'n TV met volledige DStv. Daar is hout-etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorgverblyf en sluit 'n elektriese stoof en oond en 'n mikrogolfoond in. Buite is daar ook braaigeriewe en parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Troeteldiere word nie toegelaat nie en rook is verbode. WiFi is by die verblyfkantoor beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by At the Beach 1 sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na At The Beach 1 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za