Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At The Beach Margate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 147, Chesapeake Bay 59, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

At The Beach Margate is in die idilliese kusdorp Margate. Dit is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende op soek na 'n rustige wegbreek wat stapafstand van die strand is.

Die lieflike eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n pragtige see-uitsig. Gaste kan al fresco-maaltye op die stoep nuttig, in die gemeenskaplike swembad afkoel of net lekker kuier by die losstaande braai. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by At The Beach Margate sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir At The Beach Margate
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Danie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 12

Ligging

  • Marinerylaan 147, Chesapeake Bay 59, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink At The Beach Margate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 147, Chesapeake Bay 59, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6043b77bca0f6dc9939f54f0a7422bf94e04835375047a85869a453165fe697b5c7d108625a2bcb085ec22684c65c914326?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 147 Marine Drive Chesapeake Bay 59 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.870017 30.367426
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem