At The Falcon Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

At The Falcon Guest House is 'n selfsorgkothuis in Table View in Bloubergstrand. Dié ruim huis het slaapplek vir 8 en is slegs 4 km vanaf Blouberg en Bayside Mall.

Dié volledig gemeubileerde huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoof en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde kamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamer. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, 'n oond, stoof en ander kombuistoebehore.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10 en die sitkamer langsaan het 'n TV met volledige DStv. Die leefarea lei na 'n binnehof met 'n swembad en braaigeriewe. Die lugversorging kan op versoek aangeskakel word.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar agter 'n afstandbeheer-hek. At The Falcon Guest House is naby Killarney Racecourse en ongeveer 15 tot 20 minute se ry vanaf die Durbanville Wynroete en sentrale Kaapstad.

Slaapplek

'n Bespreking by At The Falcon Guest House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na At The Falcon Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 400 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za