Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At the River

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versveldstraat 22, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

At the River bied selfsorg-vakansieverblyf in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap. Dit bied slaapplek aan 6 gaste en is 'n uitstekende keuse vir ontspanningsreisigers sowel as sakereisigers.

Die verblyf het sonpanele wat krag tydens kragonderbrekings verskaf en die Wi-Fi, televisie en ligte aanhou.

Daar is 3 slaapkamers, 2 het elk 'n gemaklike dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad en gaste in die ander 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n mikrogolfoond en skottelgoedwasser toegerus en daar is 'n aparte waskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is 'n oopplan-leefarea met ingeboude braai, 'n etenstafel en gemaklike sitplek op die boonste verdieping. 'n Groot slim-TV met DStv is ook beskikbaar.

Die glasafskorting sorg vir 'n pragtige uitsig oor die rivier en die riviermond. Dit lei na 'n balkon met nog 'n braai.

Gaste het toegang tot 'n verhitte buiteswembad en 'n vermaakarea met 'n braai, 'n toilet en 'n wasbak.

Daar is twee veilige motorhuise en ekstra parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by At the River sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Diens op aanvraag

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir At the River
Netheid
3.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Debi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 7

Ligging

  • Versveldstraat 22, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink At the River het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versveldstraat 22, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb2bd9bd82575c9236bd4abe85e2dedaf31a33db302cc27c16567f9cd17c5666253c3d21cf08bb8679eb5346ff0c4f0b7b19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 22 Versveld Street Stilbaai West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.369004458958 21.413285929111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem