Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At the River Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Urma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir At the River Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hennie C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie C
Besigheidsreis

Baie aangename plek.

Baie lekker plekkie teen die rivier. Baie gawe gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At the River Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Hennie. Hoop om jou sommer gou weer hier as 'n gas te kan ontvang.

At the River Guesthouse
Zelda E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda E

Lieflik, rustig en veilig.

Alles was netjies en gasvrou baie vriendelik. TV het goed gewerk en beskuit heerlik. Het net 'n stortkappie gemis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At the River Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die stortkappie-wenk. Ons voorsien nou ook 'n stortkappie.

At the River Guesthouse
Lourens V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens V
Saam met vriende

Ons het net geslaap, was Nampo toe, maar ek dink 'n mens sal baie lekker 'n kuier vir 'n paar dae kan kuier.

River Guesethouse was alles wat ons verwag het en op die fotos gesien het. Volgende keer sal ons definitief 'n braaivleisie op die rivieroewer hou en bietjie visvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand V
Besigheidsreis

Het die verblyf baie geniet.

Die kamers is netjies, skoon, gerieflik en het alles wat nodig is ,is daar. Uitsig is baie goed. Rustig en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Enkelreisiger

Rustigheid op sy beste.

Pragtige, netjiese en skoon eenhede met alles wat benodig word. Daar word aandag gegee aan fyn details. Ongelooflik lekker gebly. Sal definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Besigheidsreis

Baie aangenaam.

Ek het 'n naweek hier oorgebly. Alles wat nodig was vir selfsorg was daar. Die lugversorger is 'n bonus. Die WiFi werk uitstekend! Gerieflike uitleg. Pragtige uitsig. Van die bure dink ongelukkig hulle moet die hele naweek doef-doef in die agtergrond. Andersins is dit baie rustig so langs die springbokkies. Ek het selfs 'n bosbokram gesien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V
Enkelreisiger

Nice overnight spot but soundproofing needed.

Nice beds and comforts. But unfortunately for my taste the units are too close to one another and you can hear your neighbors when you are snuggling in. Soundproofing would have been great. All in all the units offer good comfort HD TV and a great shower. What is a worry is possible injury hazard walking to the deck. The holes dug are deep and you need to be careful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At the River Guesthouse se terugvoer

Thank you for the feedback. Soundproofing has been done. The holes you mentioned were actually part of the construction site where the new dining room was built. Die Eetkamer now offers breakfast and dinner on request.

At the River Guesthouse
Shaun B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun B
Saam met vriende

Baie vriendelike diens ontvang, 5 ster kamer met alles wat jy kort!

At het ons baie welkom laat voel en die slaapkamers is baie netjies, hulle gaan die ekstra myl!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shari V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shari V
Enkelreisiger

Ek was baie vriendelik ontvang, kamer was baie netjies.

Plekkie is langs die rivier en het regtig lekker gebly. Diens was puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At the River Guesthouse se terugvoer

Dankie Shari. Sien uit om jou gou weer hier te ontvang.

At the River Guesthouse
Melanie P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie P
Gesin met tieners

Pragtige omgewing op die rivieroewer, baie moderne geriewe en rustig.

My tieners het die vriendelike honde ongelooflik geniet en het die voorreg gehad om 'n hanslammetjie vas te hou en ook vir 'n rustige rit op die rivier te gaan teen sononder. Daar is 'n braaidek teenaan die rivier en ons is voorsien van heerlike kwaliteit braaihout. Die beddens is gemaklik en die lugversorger was reeds vir ons gestel om snoesig te slaap. Die perfekte plek om oor te slaap as mens reis en net weer bietjie mens wil word na ure in die motor. Aangename gasvrou en gasheer. Hulle het ons baie welkom laat voel en bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At the River Guesthouse se terugvoer

Dankie Melanie. Dankbaar julle het dit geniet. Sien julle gou weer.

At the River Guesthouse
Zelda J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda J
Saam met vriende

Pragtige, moderne plek. Die gasvrou is baie vriendelik en het ons sommer dadelik laat tuis voel.

Sal weer daar gaan bly lekker vleisie gebraai en oor die rivier gekyk en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At the River Guesthouse se terugvoer

Dankie Zelda. Hoop om julle spoedig weer te sien.

At the River Guesthouse
Ninette V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninette V
Gesin met tieners

Beautiful, clean.

Beautiful surroundings, clean comfortable room. Had a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At the River Guesthouse se terugvoer

Thank you Ninette. Looking forward to your next visit.

At the River Guesthouse
Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acacia Kraalkop-weg, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA114f17ad922415bb9835bea96be4d5dac075d3edac17eb233b0d4f80b2a9d6386de2bfe3f8e602ed4f5eef27a1ea8301cb3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Acacia Kraalkop Road Kroonstad 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.664206991505 27.262769673697
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem