Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At the River Guesthouse

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
2-Enkelbedkamers
Slegs verblyf
Huisreëls

Let wel dat daar plaasdiere en honde op die perseel woon.

Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Neem asb. kennis van die volgende:
- Tariewe is voor die tyd betaalbaar.
- Rook is verbode in die kamers en gaste sal aanspreeklik gehou word vir skade as hulle in die kamer rook. Gaste is welkom om buite te rook.
- Net gaste wat bespreek het mag oorslaap. Gaste wat nie bespreek het nie kan deur die eienaar gevra word om te vertrek. 'n Boete van 100% van die oornagfooi sal gehef word as dit geïgnoreer word.
- Gaste moet hulself gedra en die veiligheid, rustigheid en gemak van ander gaste respekteer. Geraas is onaanvaarbaar. Die bestuurder het die reg om enige iemand wat hulself wangedra uit te sit.
- Lugversorging, TV's en ligte moet afgeskakel word as die kamer leeg is.
Inkloktyd: Ná 14:00
Uitkloktyd: Vóór 10:00
Gaste sal vir nog 'n dag moet betaal indien die kamer nie ontruim is teen die uitkloktyd nie.
- Ontbyt word tussen 07:00 en 08:30 bedien. Dit is nie by die tarief ingesluit nie en moet vooraf bespreek word.
- Aandete kan ook op versoek voorsien word. Dit is nie ingesluit by die tarief nie.
- 'n Wasgoeddiens kan teen 'n ekstra koste gereël word.
- Onthou asb. om met vertrek die sleutels weer in te gee. Gaste sal vir die vervanging van die sleutels moet betaal as hulle dit nie doen nie.
- Gaste moet by die bestuurder toestemming kry vir die gebruik van elektriese toebehore anders as die wat in die kamer voorsien word.
- Let wel dat die skoonmaak- en tuinpersoneel nie instruksies van gaste sal aanvaar nie. Kontak asb. die eienaar/bestuurder.
- Die eienaar/bestuurder is nie verantwoordelik vir enige skade, diefstal of besering nie.
- Die parkeer van voertuie is op gaste se eie risiko.
- Maak asb. seker dat die hekke toe is wanneer julle die perseel verlaat of binnekom.
- Geen troeteldiere.
- Kinders onder die ouderdom van 12 word nie toegelaat nie.
- Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe oor naweke, vir langtermyngaste. Linne word een keer per week vervang en handdoeke word twee keer per week of soos nodig vervang.

Geniet jou verblyf by ons.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acacia Kraalkop-weg, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA114f17ad922415bb9835bea96be4d5dac075d3edac17eb233b0d4f80b2a9d6386de2bfe3f8e602ed4f5eef27a1ea8301cb3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Acacia Kraalkop Road Kroonstad 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.664206991505 27.262769673697
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem