At the Sea's Edge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

At the Sea's Edge is 'n bekoorlike, selfsorg-eenheid wat op die eienaar se perseel op 'n heuwel in Ocean View (Bluff) in die suide van Durban. Dié eenheid bied asemrowende uitsigte oor die see. Edge of the Sea is net 12 km se ry vanaf verskeie besienswaardighede by die hawe en in die middestad. Gaste geniet die pragtige see-uitsigte terwyl jy die sonsopkoms oor die see en die dolfyne in die branders vanaf die tuin, leefarea of slaapkamer dophou. Die eenheid het 'n rustige atmosfeer met die gerusstellende gedruis van die branders in die agtergrond.

Dié stylvolle eenheid het 1 slaapkamer met 2 driekwartbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n wasbak, en daar is 'n aparte toilet. Daar is 'n oopplan-leefarea en 'n kombuisarea wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n stoof. Al die nodige breekware, eetgerei, glasware en kooktoebehore word voorsien.

Daar is 'n wasgoedkamer met 'n wasmasjien, droograk, hangplek en klerekaste. Die eiendom het veilige parkeerplek vir 1 voertuig.

At the Sea's Edge is naby winkels, restaurante, die Galleria- en Pavillion-winkelsentrums, uShaka Marine World, en Durban ICC.

Slaapplek

'n Bespreking by At the Sea's Edge sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na At The Sea's Edge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]