LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by At the Sea's Edge | LekkeSlaap
+29

At the Sea's Edge

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir At the Sea's Edge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5
Yvonne S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was magies, mooi en ons wil net teruggaan!

At the Sea's Edge kry vir alles volpunte. Die uitsig en gedreun van die see is allesoorheersend. Linne is netjies, skoon en die plek leef maklik. Sal beslis teruggaan.

Evert H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Evert H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Deur en deur die moeite werd!

Dit was een van my en my verloofde se beste ervarings by die see. Dit was alles wat ek gesoek het vir 'n kort vakansie. Die eienaars was ook baie gasvry en ten volle voorberei vir al ons benodighede. Ek sal die plek vir enige iemand aanraai, veral vir iemand wat wil see visvang ook doen.

Vanaf R1 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 121, Ocean View, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMwZTIzNGM5LTdjNjQtNDMzYi05YWUxLWQ5ZmE5MGQ3YWUzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 990  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 121 Marine Drive Ocean View 4052 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.906077469781 31.035586974205
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!