Queenstown Akkommodasie by At the Woods | LekkeSlaap
+14
+14

At the Woods

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Froststraat 2B, Windsor, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

At the Woods is in Queenstown geleë en bied ’n keuse van gemeubileerde verblyf aan gaste.

Gaste kan enige van die 4 selfsorg-eenhede bespreek: Dagwood, Drift Wood, Mellow Wood, en Good Wood. Twee van die eenhede het privaat braai-areas en elke eenheid is privaat, en beskik oor ’n privaat badkamer en kombuis.

Onderdakparkeerplek word voorsien en daar is ’n koffiewinkeltjie, smoothie-kroeg en gimnasium op die perseel.

Queenstown beid verskeie restaurante, winkels, die Queenstown Casino asook staproetes.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir At the Woods
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Froststraat 2B, Windsor, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Gaste dink At the Woods het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Queenstown Oos-Kaap
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Froststraat 2B, Windsor, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYRiJtjMY0fSlPzhiHzF61Qy6de6LroZfmpIzU1LRzqhOaDjjo9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R580  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 2B Frost Street Windsor 5320 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.884580812705 26.869846344125
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za