At Villa Fig

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 17 Mei 2019 tot 30 Jun 2019.

Beskrywing

At Villa Fig is langs 'n rivier-reservaat vol wilgerbome in die rustige Constantiavallei met panoramiese berg-uitsigte geleë. At Villa Fig is 'n stylvolle, moderne Kaap-Hollandse opstal met Kaapse antiekware, oorspronklike olieverfskilderye en marmervloere dwarsdeur.

At Villa Fig bied luukse ruim en individueel versierde kamers met al die geriewe verwag van 'n ultra luukse gastehuisverblyf. Ons bied 4 koninggrootte-slaapkamers waar rook verbode is. Alle kamers is toegerus met 100% katoenperkallinne, vere-duvets in die winter, ligte komberse van goeie gehalte en en suite-badkamers. Die ruim, sonnige kamers beskik oor ondervloerse verhitting, katoenlinne, satelliet-TV, WiFi, 'n eerlikheidskroeg en teeskinkbord. Die grondvloersuite met private ingang bied 'n selfsorg-opsie.

Daar is 'n ommuurde swembad in 'n goed versorgde tuin. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Maklike toegang tot Kaappunt, strande en pikkewynkolonie, Kirstenbosch Tuine, die Wynroete en 5 gholfbane.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Wynproe
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na At Villa Fig gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 R1 020 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 17 Mei 2019 tot 30 Jun 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za