Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kamer 1 - Superior Suite
- Slegs verblyf
- Kamer 2 - Deluxe Suite
- Slegs verblyf
- Kamer 3 - Deluxe Suite/Gesins-suite
- Slegs verblyf
- Kamer 4 - Superior Selfsorg-suite
- Selfsorg
- Kamer 5 - Deluxe Selfsorg-suite
- Selfsorg
- Mulberry Manor | Room 1; Superior Suite
- Rates displayed are on a room only rate.
- Mulberry Manor| Room 2; Deluxe Suite
- Rates displayed are on a room only rate.
- Mulberry Manor| Room 3; Deluxe Twin Suite
- Rates displayed are on a room only rate.
Huisreëls
Die tarief is slegs vir verblyf. 'n Opsionele ontbyt is beskikbaar indien daar vooraf gereël word.
Rook is verbode.
Wees asb. bewus van ander gaste in terme van parkeerplekke. Besoekers moet die straatparkeerple gebruik.
Geriewe, insluitend slaapkamers op die boonste verdieping, selfsorg-eenhede en die swembadarea, is vir die eksklusiewe gebruik van betalende gaste.
Geraas word nie na 21:00 toegelaat nie
Swem word slegs tussen 07:00 en 20:00 toegelaat. Maak seker dat die swembadhek toe is.
Kinders onder 12 jaar oud en/of kinders of wat nie kan swem nie, moet te alle tye deur 'n volwassene onder toesig wees.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie.
Die eienaars, bestuur en personeel by Villa Fig is nie verantwoordelik vir enige skade, verlies of beserings aan gaste en/of besoekers wat op die eiendom mag voorkom nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Glendyrr Walk, Constantia, Cape town, 7806, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang