LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by At Winkfield House | LekkeSlaap
+27

At Winkfield House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scholz-weg 36, The Links, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 580 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Winkfield House is 'n Kaaps-Hollandse huis in die Helderberg-kom met die berge as agtergrond en uitsigte oor Valsbaai, vanaf Kaappunt tot Gordonsbaai.

Ons bied verblyf in 6 kamers, 2 suites en 'n kothuis, elkeen met en suite-badkamergeriewe. Die gastehuis is gemeubileer en versier om rustigheid, ontspanning en gerief te verseker.

Die eenhede is geleë in 'n lowergroen tuin met ou bome, pragtige blombeddings en 'n reuse swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar. 'n Volledige ontbyt is beskikbaar en 'n Kontinentale ontbyt kan in jou slaapkamer bedien word op versoek. Ons het ook geriewe vir sakereisigers.

Winkfield House word omring deur die boomryke toevlugsoord Somerset-Wes, na aan verskeie wêreldbekende gholfbane, historiese wynplase en die majestueuse Valsbaai. Ons is net 20 minute vanaf die Kaapstad Internasionale Lughawe en 30 minute vanaf Kaapstad se middestad.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir At Winkfield House
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Scholz-weg 36, The Links, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink At Winkfield House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 580
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 580
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scholz-weg 36, The Links, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3N2NhNGY0LThjMmMtNGQ4OC04NzNiLTlmMTM2YmNhZWUwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 580  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 36 Scholz Road The Links 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-17:00 10:00 -34.067920615669 18.834777474403
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!