Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atara Kothuis

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Atara Kothuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Timothy L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timothy L
Saam met vriende

Fabulous.

Fabulous! Definitely will visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L
Gesin met klein kinders

Privaat, rustig en perfek vir uitrus!

Ons verblyf was fantasties. Die kothuis is gemaklik ingerig en die buitebraai en swembad is 'n absolute bonus! Sal beslis weer bespreek by Atara.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin V
Enkelreisiger

Lovely private cottage.

Well looked after by the owners, nothing was too much trouble.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-mari R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-mari R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly en het veilig gevoel.

Hierdie kothuis is sentraal geleë in 'n stil straatjie. Ons is baie vriendelik en persoonlik ontvang deur Frans. Die plekkie is baie netjies en ten volle toegerus en daar is aan alles gedink. Sal die plek beslis aanbeveel!.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Atara Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe en baie mooi resensie, ons waardeer dit Jo-Mari. Baie dankie dat julle die huis so netjies gelaat het. Hoop om julle weer eendag te sien.
Groete

Atara Kothuis
Koos B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, goed toegeruste plek.

Baie welkom ontvangs. Huisie baie skoon en netjies. Huis goed geleë. Erf en tuin goed versorg. Voel at home as jy instap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Atara Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering Koos. Waardeer dit opreg. Baie dankie dat julle ook ons huis skoon en netjies gelaat het by vertrek. Dit is altyd lekker om gaste te kry wat ons plekkie met respek hanteer. Wees Geseënd en hoop om jul weer in die toekoms te sien. Groete, Frans.

Atara Kothuis
Willie K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, goed toegerus, eienaar is uiters hulpvaardig en vriendelik.

Baie lekker gekuier, baie mooi omgewing, het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda J - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Ons het lekker rustig en ontspannend die aand deurgebring. Behalwe vir die hitte is die huis netjies, skoon en die gasheer was vriendelik en hulpvaardig en nie geglimlag met ons domheid nie. Sal Atara aanbeveel enige tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joan H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gefokus op die klein detail vir 'n reisiger.

Sal weer oorslaap. As ek regtig moet tande trek, sal 'n bankie vir 'n tas en 'n waaier vir die tweede kamer welkom wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nuwe-straat 7, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmMjVkODc0LWY4ZDktNDkyMS04OWYzLTM3NWVhNjJkMzViNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 5 mense 8 5 1 5 7 Nuwe Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.531535731721 21.691920608337