Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atara Kothuis

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Dit is 'n selfsorg-kothuis en gaste moet dus hul eie geriewe bring.
Toiletpapier, skottelgoedseep, ens. sal vir die eerste dag voorsien word.
Koffie, tee, suiker en melk word vir die eerste nag voorsien.
Rook is binne die huis verbode.
Troeteldiere mag nie op die meubels toegelaat word nie.
Geen honde mag in die swembad wees nie aangesien die hondehare die filter kan verstop.
Die swembad word op eie risiko gebruik.
Geen bagasie word op die wit linne toegelaat nie.
Geen handdoeke mag gebruik word om grimering af te vee nie.
Meubels mag nie rondgeskuif word nie.
Geen staalwol of ander growwe skuurmiddel mag gebruik word om potte en panne skoon te maak nie.
Laat asb. die kothuis is 'n netjiese toestand agter.
Kinders betaal 100% van die volwassetarief.
Gaste mag nie die vrugte en groente in die tuin pluk nie aangesien dit aan die eienaar behoort.
Skoonmaakdienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar op versoek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nuwe-straat 7, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmMjVkODc0LWY4ZDktNDkyMS04OWYzLTM3NWVhNjJkMzViNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 5 mense 8 5 1 5 7 Nuwe Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.531535731721 21.691920608337
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem