Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atelier Isabella

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 55

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 38 resensies vir Atelier Isabella
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Rika P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier by Atelier Isabella!

Pragtige netjiese plek! Sal vir seker weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mac L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mac L
Gesin met tieners

Baie lekker gebly, rustig.

Al wat aandag kort, is die dak fans. My thought would be a replacement is in order.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ntombi M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombi M

Fantastic.

The house is beautiful and spacious. The neighbours were loud but nonetheless, it was a great place and we had a great time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grace J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grace J
Saam met vriende

The caretaker at Atelier Isabella was friendly.

The rooms at Atelier Isabella were clean. We even had a laundry room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Illiana T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Illiana T
Gesin met tieners

Lovely.

I would recommend the place to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debra N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra N
Saam met vriende

Awesome, this is the place for my future visit to Hartbeesport.

Beautiful, clean, and close to the dam, and activities. The view of the dam is beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudzani R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudzani R
Saam met vriende

The stay was awesome.

Louise the caretaker is incredible and very reliable. The view to the dam and the mountain is awesome. I wouldn't mind going there every year. The solar has solved loadshedding problem. The place is awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Atelier Isabella se terugvoer

Thank you so much for your uplifting review

Atelier Isabella
Arne S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Arne S

Goeie ligging, maar huis het aandag nodig.

Ons het baie lekker saamgekuier, maar het gevoel dat die huis bietjie "TLC" nodig het. Die apies het ons baie gepla. Ek het ook gevoel met so 'n groot groep mense is die yskasgeriewe maar beperk vir kos en om drinkgoed koud te hou. Vuurherd trek nie goed nie en rook borrel in huis in wat die hele huis na rook laat ruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ntombi K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ntombi K
Saam met vriende

The house is beautiful and spacious.

We didn't like the fact that there was no backup for power and there was a load shedding most of the time. Mosquitoes are the worst. However, the house has a scenic view and is clean. No funny rules and it's very much safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Refilwe S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refilwe S
Saam met vriende

Worthwhile.

Truly appreciated the hospitality and kindness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda M
Saam met vriende

Perfect place.

I really enjoyed my stay. Though we got there late, the service was top-notch. Will definitely come again. Money guaranteed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Erika L
Saam met vriende

Die mooi uitsig oor die dam was vir ons die grootste plus punt en die feit dat daar baie aktiwiteite en eet plekke so naby is, was ook 'n bonus.

Die uitsig oor die dam vanaf die huis is prentjie mooi. Huis is ruim en die feit dat elke kamer sy eie badkamer het is 'n groot plus punt. Die kunswerke is pragtig. Die huis was skoon en netjies. Daar is wel 'n paar goed waaraan aandag gegee kan word: Die waaier in slaapkamer 1 werk omtrent glad nie. Die waaier in slaapkamer 2 raas verskriklik. Die matras in slaapkamer 2 is glad nie gemaklik nie. Die stortkoppe kort aandag en in 2 van die badkamers was die handdoekrelings los. Loadshedding was 'n probleem. Net in die sitkamer het een lig en die TV gewerk as daar loadshedding was. Dit sal goed wees as julle dalk in die slaapkamers kan plan maak vir 'n lig tydens loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phatsimo N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phatsimo N
Gesin met klein kinders

Beautiful art and spacious.

Communication and well accommodated. Right by the dam with amazing views. Large pool, great for the kids and pics. Louis was just amazing and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B
Saam met vriende

Baie spasie. Netjiese huis. Pragtige uitsig.

Ons het baie lekker gebly. Baie lekker braai-area. Huis is baie koud maar lugversorging en verwarmers het gehelp. Weet nie hoeveel gaste julle kry in die winter nie maar elektriese komberse sal dalk beter werk as verwarmers. Tien uit tien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alné A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alné A

Baie lekker huis met 'n mooi uitsig.

Baie lekker gebly, verwarmers en skottelgoedwasser ens. het ons baie waardeer. Vuurmaak in die winter is net bietjie moeilik want die rook trek in die kamers in as die deure toe is. Ook gedink diens op die Saterdag vir bv. asblikke uitsit of so sou die ervaring nog beter gemaak het, maar alles is daar beskikbaar om dit self te kan doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Atelier Isabella se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer. Ek waardeer dit baie.

Atelier Isabella
Jeanne G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne G
Saam met vriende

Pragtige huis met 'n pragtige uitsig oor die dam.

Baie goeie ligging vir heerlike uitstappies. Pragtige en gemaklike kuierstoep vir baie mense. Swembad was 'n noodsaaklike lafenis op warm dae. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Atelier Isabella se terugvoer

Baie dankie vir julle pragtige terugvoer

Atelier Isabella
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ceon M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ceon M
Gesin met klein kinders

Relaxing.

Beautiful home for families to relax and unwind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maphutihi S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maphutihi S
Saam met vriende

The place is perfect, but there were a lot of spiders and big ones, but other than that everything was perfect.

I have already recommended it to other friends and family. I had people asking me about the house on Friday when we started taking pictures.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stefan D

Lovely location - comfortable stay.

Negatives: Some repairs needed as some of the fittings are a little tired i.e. kitchen hot water tap does not work properly, bedside light held together with binding wire etc. Roof leaks in various places during rain on top of the front door, second bedroom in front of the bathroom door. Some of the pillows have completely collapsed and the matrasses are not very comfortable. The fireplace/braai does not vent well as the whirly cannot keep up with evacuating smoke. As a result it is very smoky when dining. Positives: Well equipped house with comfortable spaces and can easily accommodate 8 people. Lovely location and views of the dam and mountain.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elliot G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elliot G
Saam met vriende

Awesome

We thoroughly enjoyed our stay. The entertainment and pool area were the best parts for us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarika M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarika M
Saam met vriende

Beautiful.

The place is absolutely stunning, the view is amazing. A very spacious home. The only issue was the problem with the spiders. There were quite a few spiders on the premises, other than that, it was an enjoyable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freely B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freely B
Gesin met klein kinders

Great accommodation.

The house, the view, surroundings all great. We had a wonderful stay. Louis the care taker was of great assistance and friendly. We had an absolutely great weekend and will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candy M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Candy M
Saam met vriende

Lovely stay in a lovely place.

What a beautiful house, with spacious rooms and quiet impressed that basically all the rooms were en-suite. The views from the house are amazing and relaxing, and loved that we could walk out straight to the dam for a stroll.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nandipha M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nandipha M
Saam met vriende

Awesome house but needs carpet cleaning.

The one tap doesn’t work well, please look into it. Other than that, stunning house and location. Would love to go back. It was a lovely experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rembu M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rembu M
Saam met vriende

Value for money.

Good location and a great view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lebogang M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang M
Saam met vriende

Fun, relaxed felt like home away from home

The caretaker welcomed us warmly. The rooms were clean so as the whole house. It catered all our needs. Going back soon

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Atelier Isabella se terugvoer

Thank you so much for your great review. Keep well.

Atelier Isabella
Renier O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Renier O

Uitgebuit!

Ons het R5000 per dag betaal oor die Kersgety. Die huis is baie ongerieflik uitgelê oor drie vlakke. Daar is slegs een lugversorger (in die eetkamer) wat die hele huis moet bedien met die gevolg dat dit binnenshuis ondraaglik was. Ons moes twee waaiers leen om die koel lug vanaf die eetkamer deur die huis te sirkuleer. Die kombuis is pateties toegerus o.a. met gebreekte gerei. Die vloere was vuil en die handdoeke en beddegoed was oud. Dit is baie jammer, want die huis is goed geleë met 'n pragtige uitsig oor die dam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie J

Fantasties.

Pragtig netjies en skoon, sal beslis weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah-ann B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah-ann B
Gesin met tieners

Ruim huis met lieflike kunswerke.

Die huis is ruim en die swembad sprankelend. Die air-con het water gelek op die bank en ons kon dit nie gebruik nie. Die beddegoed is oud en moet definitief vervang word. Die eerste slaapkamer se waaier werk nie behoorlik nie. Die kunswerke in die huis is lieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was uitstekend.

Die vriendelike diens by Atelier was uitstekend. Dis 'n pragtige woning, baie netjies en alles wat jy nodig het om jou naweek te geniet! Die kamers het elk 'n pragtige uitsig oor Harties en elk met sy eie badkamer, wat 'n groot pluspunt is. Die woning en tuin is baie goed versorg en ons sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petronella M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella M
Saam met vriende

Very nice place and Louie is the best.

Awesome house, best view, everything was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika P
Gesin met tieners

Rustig!

Rustige plek waar mens kan ontspan en mooi uitsig van die dam. Kunswerk in huis besonders!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Drene V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Drene V

Baie aangenaam, sal wel opsie vir huishoudster bysit.

Atelier was regtig aangenaam met 'n pragtige uitsig vanuit die kamers en voorstoep. Baie netjies en maklik toeganklik. Sal wel 'n opsie om 'n skoonmaker te hê bysit teen ekstra betaling, as mens op vakansie gaan wil jy tog heeltemal uitrus. Vir seker aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Atelier Isabella se terugvoer

Baie dankie vir mooi kommentaar. Daar kan wel 'n bediende gereel word teen ekstra betaling. Kontak my net voor die tyd
Groete Isabel en Liezl

Atelier Isabella
Sasa M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sasa M
Saam met vriende

If someone needs accommodation I would recommend Atelier Isabelle.

We enjoyed our stay there and there is no trouble when booking. Value for your money, nice view and close to other facilities and you wouldn't ask for more... we are very happy!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pat M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat M
Saam met vriende

Amazing time

Very enjoyable stay, quiet and peaceful and just what is needed to unwind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matilda F - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matilda F

Pragtige plek met ongelooflike uitsig oor die dam.

Perfekte ligging naby die meeste besienswaardighede, maar steeds privaat. Pragtige, netjiese kamers en geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R6 000
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Coleman-straat 105, Kosmos, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyY3ONBAO4PTIwZiJ8f40g96R4zsFVLdj3QvZbgtNS5wjbBWquC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 10 mense 38 5 1 5 105 Coleman Street Kosmos 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -25.74341 27.8446
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem