+50

Athanor-Hogsback

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Waterfall Drive, Hogsback, 5712, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 270 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Athanor is geleë in die magiese dorpie Hogsback in die Oos-Kaap en bied gehalte-verblyf, ideaal vir natuurliefhebbers en avontuurlustiges. Athanor spog met fenomenale uitsigte oor die Thyme-vallei.

Die verblyf bestaan uit 'n kothuis met 1 slaapkamer en 'n gesinskothuis. Die slaapkamer in die eerste kothuis het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, gasoond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek, sowel as 'n dubbelslaapbank en 'n TV.

Die gesinskothuis het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die kombuis is toegerus met alles wat gaste vir selfsorg benodig. Die sitkamer het 'n dagbed, 'n enkelslaapbank en 'n TV.

Gaste kan die pragtige watervalle besoek of die vele staproetes in die omgewing en op die eiendom geniet. Die gebied is veral ideaal vir voëlkykers, aangesien daar 'n ryk voëllewe is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 10 Waterfall Drive, Hogsback, 5712, Oos-Kaap
  • Gaste dink Athanor-Hogsback het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 270
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 270
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 270
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Waterfall Drive, Hogsback, 5712, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf88928e46bec408bf3b9a989bef8b4d67de04019cc43497e742194300f9063ef3efd41f3e89d7ed3b08e8189af93631f68fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 270 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 10 Waterfall Drive Hogsback 5712 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.590221 26.918463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang