LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Athenian Villa | LekkeSlaap
+32

Athenian Villa

B&B

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 24 resensies vir Athenian Villa
Netheid
3.8/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5
Lydia S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia S

Baie lekker.

Vriendelike mense, het baie lekker gebly en die ontbyt was heerlik.

Estephan L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estephan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Plekkie was baje lekker en kamers netjies, behalwe vir een handdoek wat vuil kol op gevind was, asook beddegoed. Dit was toe uitgeruil met ander kamer s'n. Swembad was wel vuil en onbruikbaar. Een van die redes hoekom die plekkie geskies was.

Mari O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon, gasvry.

Baie goed geleë, oulike Griekse tema, alles wat jy benodig. Baie vriendelike gasheer en baie lekker gebly! Beveel gerus aan!

Andrew S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy, peaceful and friendly staff.

Peaceful and tranquil, very friendly staff, especially breakfast lady. Just needs air cons in the room, further all great.

Ernie B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ernie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulik, Grieks.

Klein gerieflike plekkie met alles wat jy nodig het, ontbyt goed, vriendelike mense.

Elaine L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie oulike, netjiese gastehuis.

Daan V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Daan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kla nie gewoonlik. Hierdie was die swakste ooit.

Jammer, maar hierdie plek sal my nie weer sien nie. Kamer is baie klein. Ons het dit nie geniet nie.

Godfrey S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Godfrey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very bad experience.

Place is not up to standard. Floor carpets dirty. Room too small.

Charlene L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene L
Enkelreisiger

Opwindend en bevredigend.

Die foto's is bietjie misleidend omdat die plekkie al ouer is, maar gerieflik, tegemoetkomend, vriendelik, skoon, laat jou welkom voel.

Annie W - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Annie W
Enkelreisiger

Teleurstellend.

Baie onveilig gevoel. Ontbyt was ingesluit maar my eetlus was skoon weg. Net 'n buite plek om te eet met stormwinde...yskoud. Ek kon nie wag om weg te kom nie. Ander jonger meisie wat daar oorgebly het was net so bang. Haar vriende moes saam met haar tot by haar kamer loop en dis nie lekker nie.

Hanlie V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie V
Besigheidsreis

In lig van tarief, het gerieflike bed met skoon beddegoed en handdoeke vergoed vir die swak higiëne en netheid in eetkamer asook publieke areas.

Higiëne en netheid in die eetkamer asook publieke areas laat veel te wense oor. Plekmatjies en tafeldoek nie skoon of geruil tydens verblyf. Beddegoed en handdoeke was wel skoon. Kamers is baie kompak en nie ingerig vir sakereis nie - geen skootrekenaar-werkgeriewe. Prys inaggenome, is dit wel geskik as oornag-eenheid vir die vakansieganger met veilige parkering.

Marzanne J - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marzanne J

Baie lekker.

Dis 'n lieflike plek met 'n gawe bestuurder. Jou voertuig is veilig onderdak en agter 'n elektriese deur. Die dekor is baie mooi. Ontbyt was heerlik! Daar is 'n paneelverwarmer in die kamer wat dit baie gesellig maak. Die enigste negatiewe punt was dat daar nie warm water was nie. Die water was slegs effe lou.

Lloyd W - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lloyd W
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation was nowhere close to advertisement, no DStv and WiFi almost non existent.

What a disappointment, can't remember when last I felt so cheated. Totally antiquated and cramped. The pics definitely are a few years old.

Elandre V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Elandre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap.

Baie lekker ontbyt en bed. Ons stort was verstop en die deure het nie lekker gewerk nie. Lekker oornag plekkie vir een aand. Nie regtig wat jy sou verwag vanaf foto's.

Manie B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Baie goed geleë en personeel is baie aangenaam.

Danie F - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis iets anders!

Wat 'n aangename ervaring. Mal oor die dekor en die tema. 'n Versteekte juweel met 'n interessante verlede.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Definitely something different!

What a pleasant experience. Love the decor and the theme. A hidden gem with an interesting past.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Rentia V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was aangenaam.

Daar is slegs een klein negatiewe kommentaar en dit is dat die gasheer mens ongemaklik maak terwyl jy ontbyt eet aangesien hy vir mens kyk. Die plek doen gestand aan sy naam en alhoewel dit 'n ou plek is, is dit skoon en gemaklik. Ons het dit vreeslik geniet en sal weer daarheen gaan indien ons weer in daardie rigting reis. Dankie vir jul vriendelike en wonderlike hulp.

Xander S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Xander S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Lekker plek om te bly en waarde vir geld. Geleë in die middel van die dorpie en persoon is taamlik gebonde tot gastehuis self omdat Caledon nie baie restaurante en/of pubs het nie. Sal wel Athenian Villa aanbeveel vir die nie-kieskeurige reisiger.

Vijay R - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vijay R
Saam met eggenoot / lewensmaat

True reflection of what I saw on the net when I made the booking.

Place is ideal for an overnight stay. Rooms a bit too small but neat and tidy. Staff were friendly and welcoming. Safe parking in a locked up area.

Ester E - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ester E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en vriendelike diens.

Die diens was baie goed, maar die ligging is 'n probleem. Die straat is baie vuil en het nie veilig gevoel na donker nie.

Athenian Villa's terugvoer

Thank you very much for bringing the problem of the lights to our attention and have had the issue sorted. Wrt the dirty streets we have lodged a complaint with the municipality and they have given us their word that they will be more pro active in cleaning the street around us.

Athenian Villa
Elmarie. A - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie. A

Teleurstellend.

Kamers klein en beknop met min pakplek. Storte en toilette ingedruk in kamer se hoeke. Toilette onwelriekend. Waaiers het min impak op hitte, en van die waaiers se lemme is aangepak en vol stof. Uitsig uit vensters is op 'n stegie en vuil geboue. Van die kamers het nie vensters nie. Is tussen winkels en besigheidsgeboue geleë. Matte en vloere? Lakens en handdoeke skoon.

Athenian Villa's terugvoer

Dear Elmarie,

We thank you for staying the two nights with us and it was a pleasure having you here.
We were very disappointed to read your comments on trip advisor. As far as the rooms being small that is out of our control as we are a historical building. We have tried to give our guests the advantage of en-suite bathrooms hence the small size of our rooms.
As far as the fan is concerned you were 100% correct, on inspection there was dust accumulation and this was due to the fan being very difficult to dismantle and our team must take the blame. We have however attended to this and thank you for bringing this to our attention.
We pride ourselves in the cleanliness of our establishment and our linen ( sheets, pillow cases etc.) which you did find to your satisfaction.

Best regards,
The ATHENIAN VILLA TEAM

Athenian Villa
Suzanne R - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne R
Besigheidsreis

Griekse oase in die hartjie van Caledon se sakekern.

Athenian Villa is beslis 'n goeie keuse vir verblyf in Caledon. Alles is skoon en netjies, maar voel steeds huislik. Daar is tot 'n boekrak met boeke as jy joune vergeet of die Kindle se battery pap is. Billike pryse, fantastiese koffie saam met 'n heerlike ontbyt en 'n bestuurder wat sy werk sy trots maak. Niks is te veel moeite nie. Hy het tot sy persoonlike selfoon-laaier vir my geleen. Vriendelike diens in 'n pragtige villa. Gaan gerus soontoe.

Ilze C - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze C
Saam met vriende

Love die plekkie baie. Voel sommer tuis as jy daar is.

Baie oulike plek en diens was baie nice gewees. Die mense wat die plek bestuur doen puik werk

Denise G - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise G

Dit voel asof jy terug is op 'n Griekse eiland!

Carol het my baie vriendelik ontvang en regtig moeite gedoen om my te laat tuis voel. Die kamer was baie klein en ek glo nie twee persone sou daar vrylik kon beweeg nie! Ek neem aan dit is 'n kamer vir 'n enkelpersoon, veral omdat die stort in die kamer is! Alles was keurig, netjies en skoon. Ek het veilig gevoel. Die TV-ontvangs is ongelukkig nie goed nie, maar dit het my regtig nie gepla nie. Baie dankie aan Carol.

Vanaf R695
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R695
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R695
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Good Hope Gebou, , Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 9
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4903a177fbf5391f19ddbc2800e6c77b54b34a3cc11b03ebe12a5744579fa57dcbce068b8e11231947da0cf24183befebe7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R695  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 4 Good Hope Building Donkin Street 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.232543204277 19.427915811539
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!