Westdene Akkommodasie by Athlone Studio Apartment | LekkeSlaap
+30
+30

Athlone Studio Apartment

  • Vanaf R590 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athlonelaan 18, Westdene , Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Athlone Studio Apartment is in die voorstad, Westdene, in Bloemfontein geleë. Dié verblyf is ideaal vir gaste wat graag naby 'n verskeidenheid besienswaardighede wil bly.

Die eenheid het lugversorging en beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die slaaparea het 'n dubbelbed en kaste en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n klein sitarea met 'n bank, 'n TV met volledige DStv en toegang tot WiFi. Veilige parkeerplek word voorsien.

Die perseel is binne 'n 3 km-radius vanaf Grey College, St Andrews, St Michael's, Oranje Meisieskool, Hoërskool Sentraal en Laerskool Willem Postma. Athlone Studio Apartment is net 2 km vanaf Mimosa Mall, Loch Logan Waterfront en Preller Square.

Slaapplek

’n Bespreking by Athlone Studio Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 53 resensies vir Athlone Studio Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Athlonelaan 18, Westdene , Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Athlone Studio Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athlonelaan 18, Westdene , Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALX3BuorxRu7EX1DMiRr7uOBJRCib2WTYDEjHbvUGzVkiPUZxLg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R590  per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 18 Athlone Avenue Westdene 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.099305555556 26.205777777778
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za