LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Athol Views Studio | LekkeSlaap
+24

Athol Views Studio

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athol-weg 50, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Athol Views Studio is ’n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in ’n stil cul-de-sac in die gesogte Kaapstadse voorstad, Kampsbaai.

Die moderne ontwerpte ateljeewoonstel is oopplan met ’n slaapkamerarea wat ’n koninginggrootte-bed met perkale linne het. Die aparte badkamer het ’n stort, toilet, wasbak en elektriese skeerpunt. Die eet- en leefareas langsaan het ’n groot platskerm-TV met volledige DStv, plaaslike boeke, ’n iPod-koppelstasie en ’n haardroër.

Die aparte kombuisie is goed toegerus en het ’n yskas-vrieskas, Smeg-gasstoof, oond, mikrogolfoond, ’n Nespresso-koffiemasjien en melkskuimer, ketel, broodrooster en ’n strykyster. Gratis WiFi is beskikbaar en ’n draagbare ketelbraai kan op versoek gereël word.

Die ateljeewoonstel het ’n privaat ingang wat na ’n beskutte tuin met ’n swembad lei en Leeukop en Tafelberg as agtergrond het. Athol Views Studio is 5 minute se ry vanaf Kampsbaai en Clifton se strande, restaurante, die Laer Tafelbergkabelkar en 20 minute se ry vanaf die V&A Waterfront (afhangende van die verkeer).

Die gasheer woon in die hoofhuis op die perseel en sal met graagte help met enige vrae oor die omgewing of toervoorstelle.

Slaapplek

’n Bespreking by Athol Views Studio sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Athol Views Studio
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Athol-weg 50, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Athol Views Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athol-weg 50, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1ZmNiOTFjLTk5NzEtNDJjZS04ZTQwLTEyNWI4ZmQ3YzRmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 50 Athol Road Camps Bay 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -33.94704 18.3881799
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!