Atholl Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Atholl Guest House bied luukse verblyf in 'n gastehuis, geleë in die beeldskone woonbuurt, Atholl. Die gastehuis se ligging is ideaal en dis slegs minute van Sandton City af.

Daar is 5 stylvolle kamers, elkeen met 'n gemaklike koninggrootte-bed met net die beste perkal-katoenlinne en dons-duvets. Vir jou privaatheid, het die onderste suites elkeen 'n omheinde tuin patio, terwyl die boonste suites elkeen 'n beeldskone balkon het.

Vir jou gerief het die kamers 'n 32" platskerm-TV met DStv, WiFi, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n elektroniese kluis en meer as genoeg spasie in die kaste.

'n Heerlike warm of Kontinentale ontbyt word by die tarief ingesluit. Dit word enige tyd tussen 07:00 en 09:00 bedien. Veilige parkeerplek van die straat af word voorsien.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Geriewe

  •  Wasgoeddiens
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Atholl Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za