Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Athule 1
- Selfsorg
- Athule 2
- Selfsorg
- Athule 3
- Selfsorg
- Athule 4
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is in alle kamers streng verbode.
Gaste moet hul eie hout, houtskool en blits saambring.
Bring asb. eie swemhanddoeke.
Die lugversorging werk met 'n koopkragkoepon (slegs die Marloth Rinkhals-huis).
Moenie die ape of bobbejane voer nie.
Geen oormatige geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Maak seker dat vensters en deure veilig toe is om te verhoed dat diere die eenheid binnekom.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2236 Rinkhals Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang