LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by ATKV Drakensville | LekkeSlaap
+54

ATKV Drakensville

Oord
Camp Stand
Vanaf R140
per eenheid
Beskrywing

Elke staanplek is plavei en met elektrisiteit toegerus. Gaste moet asb. hul eie kamptoerusting saambring. Die gemeenskaplike ablusiegeriewe het baddens, storte, asook opwas- en wasgoedgeriewe.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Die tariewe is vir gaste wat nie ATKV-lede is nie. Dié tariewe is nie ingesluit by die verblyftariewe nie. Dis betaalbaar met aankoms by die oord. Konferensietariewe is op versoek beskikbaar. Daar is 'n administratiewe fooi van R80 per bespreking. Vermaaktarief is R35 per dag per bespreking tot 'n maksimum van R350. 'n Ekstra motor per eenheid sal R60 per dag kos. Weeksdagtariewe is op versoek beskikbaar. Die ATKV is bewus van die COVID-19 pandemie en om ons gaste, besoekers, kontrakteurs, verskaffers en werknemers se onthalwe is dit baie belangrik dat almal wat na die ATKV-oorde toe kom soos verantwoordelike burgers optree. Daar is 'n blad op ons webtuiste wat die ATKV se gesondheids- en veiligheidsprotokols, soos deur die Minister van Arbeid en Indiensneming, FEDHASA, TBCSA en die Department van Toerisme weergegee, uiteensit. Dit raak die gesondheid en veiligheid van ons gaste en personeel. Die prosedures en riglyne wat daarin vervat is sal voordurend aangepas en hersien word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2 Sleeper Flat (twin)
Vanaf R572
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit 'n sitarea met 'n TV, toegeruste kombuis, en 'n stoep met 'n ingeboude braai in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Die tariewe is vir gaste wat nie ATKV-lede is nie. Dié tariewe is nie ingesluit by die verblyftariewe nie. Dis betaalbaar met aankoms by die oord. Konferensietariewe is op versoek beskikbaar. Daar is 'n administratiewe fooi van R80 per bespreking. Vermaaktarief is R35 per dag per bespreking tot 'n maksimum van R350. 'n Ekstra motor per eenheid sal R60 per dag kos. Weeksdagtariewe is op versoek beskikbaar. Die ATKV is bewus van die COVID-19 pandemie en om ons gaste, besoekers, kontrakteurs, verskaffers en werknemers se onthalwe is dit baie belangrik dat almal wat na die ATKV-oorde toe kom soos verantwoordelike burgers optree. Daar is 'n blad op ons webtuiste wat die ATKV se gesondheids- en veiligheidsprotokols, soos deur die Minister van Arbeid en Indiensneming, FEDHASA, TBCSA en die Department van Toerisme weergegee, uiteensit. Dit raak die gesondheid en veiligheid van ons gaste en personeel. Die prosedures en riglyne wat daarin vervat is sal voordurend aangepas en hersien word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2 Sleeper Flat (double)
Vanaf R572
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n sitarea met 'n TV, 'n toegeruste kombuis, en 'n stoep met 'n ingeboude braai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Die tariewe is vir gaste wat nie ATKV-lede is nie. Dié tariewe is nie ingesluit by die verblyftariewe nie. Dis betaalbaar met aankoms by die oord. Konferensietariewe is op versoek beskikbaar. Daar is 'n administratiewe fooi van R80 per bespreking. Vermaaktarief is R35 per dag per bespreking tot 'n maksimum van R350. 'n Ekstra motor per eenheid sal R60 per dag kos. Weeksdagtariewe is op versoek beskikbaar. Die ATKV is bewus van die COVID-19 pandemie en om ons gaste, besoekers, kontrakteurs, verskaffers en werknemers se onthalwe is dit baie belangrik dat almal wat na die ATKV-oorde toe kom soos verantwoordelike burgers optree. Daar is 'n blad op ons webtuiste wat die ATKV se gesondheids- en veiligheidsprotokols, soos deur die Minister van Arbeid en Indiensneming, FEDHASA, TBCSA en die Department van Toerisme weergegee, uiteensit. Dit raak die gesondheid en veiligheid van ons gaste en personeel. Die prosedures en riglyne wat daarin vervat is sal voordurend aangepas en hersien word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
4 Sleeper House (2 bedrooms)
Vanaf R620
per eenheid
Beskrywing

Hierdie huis het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Een kamer het 'n dubbelbed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die sitkamer het lugversorging en 'n TV. Die kombuis is ten volle toegerus en die stoep het 'n ingeboude braai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Die tariewe is vir gaste wat nie ATKV-lede is nie. Dié tariewe is nie ingesluit by die verblyftariewe nie. Dis betaalbaar met aankoms by die oord. Konferensietariewe is op versoek beskikbaar. Daar is 'n administratiewe fooi van R80 per bespreking. Vermaaktarief is R35 per dag per bespreking tot 'n maksimum van R350. 'n Ekstra motor per eenheid sal R60 per dag kos. Weeksdagtariewe is op versoek beskikbaar. Die ATKV is bewus van die COVID-19 pandemie en om ons gaste, besoekers, kontrakteurs, verskaffers en werknemers se onthalwe is dit baie belangrik dat almal wat na die ATKV-oorde toe kom soos verantwoordelike burgers optree. Daar is 'n blad op ons webtuiste wat die ATKV se gesondheids- en veiligheidsprotokols, soos deur die Minister van Arbeid en Indiensneming, FEDHASA, TBCSA en die Department van Toerisme weergegee, uiteensit. Dit raak die gesondheid en veiligheid van ons gaste en personeel. Die prosedures en riglyne wat daarin vervat is sal voordurend aangepas en hersien word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2 Sleeper B&B Room (twin)
Vanaf R648
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie B&B-kamer het slaapplek vir 2 gaste op 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n sitarea met 'n TV, asook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, enkel-induksieplaat, mikrogolf, breekware en eetgerei vir 2 toegerus.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Die tariewe is vir gaste wat nie ATKV-lede is nie. Dié tariewe is nie ingesluit by die verblyftariewe nie. Dis betaalbaar met aankoms by die oord. Konferensietariewe is op versoek beskikbaar. Daar is 'n administratiewe fooi van R80 per bespreking. Vermaaktarief is R35 per dag per bespreking tot 'n maksimum van R350. 'n Ekstra motor per eenheid sal R60 per dag kos. Weeksdagtariewe is op versoek beskikbaar. Die ATKV is bewus van die COVID-19 pandemie en om ons gaste, besoekers, kontrakteurs, verskaffers en werknemers se onthalwe is dit baie belangrik dat almal wat na die ATKV-oorde toe kom soos verantwoordelike burgers optree. Daar is 'n blad op ons webtuiste wat die ATKV se gesondheids- en veiligheidsprotokols, soos deur die Minister van Arbeid en Indiensneming, FEDHASA, TBCSA en die Department van Toerisme weergegee, uiteensit. Dit raak die gesondheid en veiligheid van ons gaste en personeel. Die prosedures en riglyne wat daarin vervat is sal voordurend aangepas en hersien word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2 Sleeper B&B Room (double)
Vanaf R648
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie B&B-kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit 'n sitarea met 'n TV, asook 'n kombuisie wat met 'n, enkel-induksieplaat, mikrogolf, breekware en eetgerei vir 2 toegerus is.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Die tariewe is vir gaste wat nie ATKV-lede is nie. Dié tariewe is nie ingesluit by die verblyftariewe nie. Dis betaalbaar met aankoms by die oord. Konferensietariewe is op versoek beskikbaar. Daar is 'n administratiewe fooi van R80 per bespreking. Vermaaktarief is R35 per dag per bespreking tot 'n maksimum van R350. 'n Ekstra motor per eenheid sal R60 per dag kos. Weeksdagtariewe is op versoek beskikbaar. Die ATKV is bewus van die COVID-19 pandemie en om ons gaste, besoekers, kontrakteurs, verskaffers en werknemers se onthalwe is dit baie belangrik dat almal wat na die ATKV-oorde toe kom soos verantwoordelike burgers optree. Daar is 'n blad op ons webtuiste wat die ATKV se gesondheids- en veiligheidsprotokols, soos deur die Minister van Arbeid en Indiensneming, FEDHASA, TBCSA en die Department van Toerisme weergegee, uiteensit. Dit raak die gesondheid en veiligheid van ons gaste en personeel. Die prosedures en riglyne wat daarin vervat is sal voordurend aangepas en hersien word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
6 Sleeper House (3 bedrooms)
Vanaf R832
per eenheid
Beskrywing

Hierdie huis het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die sitkamer het lugversorging en 'n TV. Die kombuis is ten volle toegerus en die stoep het 'n ingeboude braai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Die tariewe is vir gaste wat nie ATKV-lede is nie. Dié tariewe is nie ingesluit by die verblyftariewe nie. Dis betaalbaar met aankoms by die oord. Konferensietariewe is op versoek beskikbaar. Daar is 'n administratiewe fooi van R80 per bespreking. Vermaaktarief is R35 per dag per bespreking tot 'n maksimum van R350. 'n Ekstra motor per eenheid sal R60 per dag kos. Weeksdagtariewe is op versoek beskikbaar. Die ATKV is bewus van die COVID-19 pandemie en om ons gaste, besoekers, kontrakteurs, verskaffers en werknemers se onthalwe is dit baie belangrik dat almal wat na die ATKV-oorde toe kom soos verantwoordelike burgers optree. Daar is 'n blad op ons webtuiste wat die ATKV se gesondheids- en veiligheidsprotokols, soos deur die Minister van Arbeid en Indiensneming, FEDHASA, TBCSA en die Department van Toerisme weergegee, uiteensit. Dit raak die gesondheid en veiligheid van ons gaste en personeel. Die prosedures en riglyne wat daarin vervat is sal voordurend aangepas en hersien word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
6 Sleeper House (3 bedrooms, paraplegic)
Vanaf R832
per eenheid
Beskrywing

Hierdie huis het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers wat elk 'n stort het. Die tweede badkamer is geskik vir gaste in 'n rolstoel en het 'n toiletreëling, en 'n inrolstort met reëlings en 'n sitplek. Die sitkamer het lugversorging en 'n TV. Die kombuis is ten volle toegerus en die stoep het 'n ingeboude braai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Die tariewe is vir gaste wat nie ATKV-lede is nie. Dié tariewe is nie ingesluit by die verblyftariewe nie. Dis betaalbaar met aankoms by die oord. Konferensietariewe is op versoek beskikbaar. Daar is 'n administratiewe fooi van R80 per bespreking. Vermaaktarief is R35 per dag per bespreking tot 'n maksimum van R350. 'n Ekstra motor per eenheid sal R60 per dag kos. Weeksdagtariewe is op versoek beskikbaar. Die ATKV is bewus van die COVID-19 pandemie en om ons gaste, besoekers, kontrakteurs, verskaffers en werknemers se onthalwe is dit baie belangrik dat almal wat na die ATKV-oorde toe kom soos verantwoordelike burgers optree. Daar is 'n blad op ons webtuiste wat die ATKV se gesondheids- en veiligheidsprotokols, soos deur die Minister van Arbeid en Indiensneming, FEDHASA, TBCSA en die Department van Toerisme weergegee, uiteensit. Dit raak die gesondheid en veiligheid van ons gaste en personeel. Die prosedures en riglyne wat daarin vervat is sal voordurend aangepas en hersien word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R140
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 868 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R74, Jagersrust, Bergville, 8354, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExZTM4Yjg3LTcxYzctNDdkMS05YTYzLTI3MmQ1M2U4MGQ0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R140  per nag (plek vir 6) 115 5 1 5 R74 Jagersrust 8354 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -28.611575701375 29.124407172203
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!