ATKV Eiland Spa

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Jul 2026 tot 10 Des 2026.

Spesiale Aanbod

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Jan 2026 tot 6 Jan 2026.

Spesiale Aanbod

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Apr 2026 tot 25 Jun 2026.

Spesiale Aanbod

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Jan 2027 tot 28 Feb 2027.

Spesiale Aanbod

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2026 tot 1 Apr 2026.

Spesiale Aanbod

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Jul 2025 tot 11 Des 2025.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 14 Dec 2023 tot 12 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 14 Dec 2023 tot 12 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.

Prys sluit in
4 Sleeper Rondavel 3* (wheelchair)
Selfsorg
Tariewe is vir nie-ATKV-lede
4 Sleeper Rondavel 3* (dbl & twin rooms)
Selfsorg
Tariewe is vir nie-ATKV-lede
4-6 Sleeper Rondavel 3* (dbl & twin rms)
Selfsorg
Tariewe is vir nie-ATKV-lede
2-4 Sleeper Rondavel 3* (1 dbl room)
Selfsorg
Tariewe is vir nie-ATKV-lede
2 Sleeper Rondavel 3* (1 dbl room)
Selfsorg
Tariewe is vir nie-ATKV-lede
Camp Stand (block A paved)
Selfsorg
Tariewe is vir nie-ATKV-lede
Camp Stand (block A easy dbl axle fit)
Selfsorg
Tariewe is vir nie-ATKV-lede
Camp Stand (block A tents or trailer)
Selfsorg
Tariewe is vir nie-ATKV-lede
Camp Stand (block A)
Selfsorg
Tariewe is vir nie-ATKV-lede
Camp Stand (block B)
Selfsorg
Tariewe is vir nie-ATKV-lede
Camp Stand (block B tents or trailer)
Selfsorg
Tariewe is vir nie-ATKV-lede
Camp Stand (block B easy dbl axle fit)
Selfsorg
Tariewe is vir nie-ATKV-lede
Camp Stand (block C paved)
Selfsorg
Tariewe is vir nie-ATKV-lede
Camp Stand (block C)
Selfsorg
Tariewe is vir nie-ATKV-lede
Camp Stand (block C tents or trailer)
Selfsorg
Tariewe is vir nie-ATKV-lede
Camp Stand (block C easy dbl axle fit)
Selfsorg
Tariewe is vir nie-ATKV-lede
Camp Stand (block D)
Selfsorg
Tariewe is vir nie-ATKV-lede
Camp Stand (block D tents or trailer)
Selfsorg
Tariewe is vir nie-ATKV-lede
Camp Stand (block D easy dbl axle fit)
Selfsorg
Tariewe is vir nie-ATKV-lede
Camp Stand (block E paved, wheelchair)
Selfsorg
Tariewe is vir nie-ATKV-lede
Camp Stand (block E)
Selfsorg
Tariewe is vir nie-ATKV-lede
Camp Stand (block E easy dbl axle fit)
Selfsorg
Tariewe is vir nie-ATKV-lede
Camp Stand (block F)
Selfsorg
Tariewe is vir nie-ATKV-lede
Camp Stand (block F tents or trailer)
Selfsorg
Tariewe is vir nie-ATKV-lede
Camp Stand (block F easy dbl axle fit)
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls

Let asseblief daarop dat ATKV-oorde gesinsgerigte bestemmings is met klein kinders wat besoek aflê; geen harde geraas of partytjies word toegelaat nie. Stil ure word streng toegepas van 22:00 tot 07:00 vir die gerief van al ons gaste. Geen musiek word by die oord toegelaat vanaf voertuie of privaat klankstelsels/toerusting nie. Gaste moet 18 jaar of ouer wees om 'n bespreking by ATKV-oorde te maak.

Groepbesprekings:
Spesiale voorwaardes geld vir groepe van 20 of meer mense (5 of meer eenhede/kampeerplekke). 'n Spesiale deposito word vereis, en 'n eetarea moet bespreek word.

Troeteldiere:
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Besettingsbeperkings:
Ons betreur dit dat ons nie bykomende persone in die eenhede kan akkommodeer nie. Byvoorbeeld, as 'n eenheid 4 persone akkommodeer, is dit die maksimum wat toegelaat word. Ons verskaf nie ekstra beddens nie, en ons laat nie bykomende persone of kinders in die eenhede toe nie.

Let asseblief daarop dat ons 'n gesinsgerigte onderneming is. Rook is streng verbode in alle akkommodasie-eenhede en geboue regdeur die eiendom. In ooreenstemming met wetgewing kan gaste beboet word vir nie-nakoming. Die gebruik van hookah of hubbly bubbly pype word ook nie op die perseel toegelaat nie.

U sal versoek word om die volledige bepalings en voorwaardes te aanvaar soos deur die bestuur verskaf tydens die bespreking.
Bykomende gaste, anders as dié wat op die bespreking gelys word, word nie toegelaat nie.

Met aankoms sal u versoek word om:

Die oord se vrywaringsvorm te voltooi en te teken.

'n Voertuigpermit te ontvang.

Slegs een voertuig per akkommodasie-eenheid of kampeerplek word toegelaat. 'n Bykomende fooi sal gehef word vir elke ekstra voertuig.
Let asseblief daarop dat 'n administrasiefooi en bankkoste van toepassing is op kansellasies en terugbetalings.

As gevolg van die toenemende aantal bedrieglike EFT-transaksies, vereis ons dat EFT-betalings ten minste 2 dae voor aankoms gemaak word. Indien u betaling nie in ons bankrekening weerspieël word met aankoms nie, sal u versoek word om die uitstaande bedrag te betaal. 'n Terugbetaling sal uitgereik word sodra die betaling in ons rekening weerspieël word.
Geen sleutels of permitte sal uitgereik word totdat die volle rekening vereffen is nie. Tjekbetalings word nie aanvaar nie.

Bykomende Notas:

Verblyfeenhede word daagliks skoongemaak.

Geen besoekers of daggaste word by die eenheid of op die eiendom toegelaat nie.

Gaste wat ons kampeerfasiliteite gebruik, moet hul eie kragpuntadapter saambring.

Bring asseblief u eie swemhanddoeke en skottelgoeddoeke.

Geen musiek word by die oord toegelaat vanaf voertuie of privaat klankstelsels/toerusting nie.

Motorfietse en vierwielmotorfietse word nie by die oord toegelaat nie.

Slegs gepaste swemklere word toegelaat.

Let asseblief daarop dat gedurende die buiteseisoen konferensie- en/of skoolgroepe in die middel van die week by die oord teenwoordig mag wees.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R406
R 406 R 285
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R406
R 406 R 285
per nag (plek vir 6)
Vanaf R406
R 406 R 285
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2208 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R529, Letsitele, Letsitele, 0885, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71101ce520fcccd5ccb58b169d3dfba5b3d157f8b8538159876f099617d9e0309690b1377f9582c8d19ab79189898f3dea45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R406 nouVanaf R284 per nag (plek vir 6) 131 5 1 5 R529 Letsitele 0885 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.655849866067 30.67092776521
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang