LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by ATKV Natalia | LekkeSlaap
+112

ATKV Natalia

Oord

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 33 resensies vir ATKV Natalia
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Michelle V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Plek is skoon en 'n lekker atmosfeer.

Pauline D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline D
Enkelreisiger

Heerlike vakansieplek, veral vir gesinne

Baie netjiese, goedtoegeruste vakansiebestemming met heelwat te doen. goeie wegneemkos by die restaurant en redelik naby winkels en ander strande. Net jammer dat die haainette nie op was nie en die strandgangers nie in die branders kon ingaan nie.

Louisa R - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa R
Gesin met klein kinders

Altyd 'n fees!

Eenhede is altyd skoon, so goed toegerus, personeel is baie behulpsaam. Baie vir die kinders om te doen en die eenhede is so goed opgegradeer met 'n splinternuwe hysbak.

Peet B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet B
Gesin met klein kinders

Verby lekker gewees.

Vriendelike personnel.

Lilanie V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lilanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm, maar prettig en lekker.

Dit was baie lekker, die warm swembad is net bietjie te warm vir die warm dae, stel voor dat hulle die koue swembad ook oophou. Die glybaan was baie lekker om af te koel. Kamers is ook net vrek warm, maar ons het 'n fan gaan koop om te help afkoel. Ons skoonmaker het ook net 2 keer die venster oopgelos vir vloere om droog te word, toe steel die apies lekker koekies, maar gelukkig net dit.

Herman M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Herman M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegte ondervinding.

Ontvangsdame het 'n hele paar ongevraagde en ongeskikte uitlatings gemaak nadat ek geweier het om 'n ekstra fooi te betaal. Glad nie lekker gebly nie!

Scheepers V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Scheepers V
Besigheidsreis

Het slegs die geriewe gebruik om te slaap.

ATKV kan gerus oorweeg om lugversorgers in die woonstelle te installeer.

Anita V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike atmosfeer. Soveel om te sien en doen.

Sal definitief weer hier aanbly.

Antoinette V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette V
Gesin met tieners

Relaxing, clean and peaceful.

The pool was exceptional and helped with aching muscles. However, the supertube for the younger family members was closed at 15:00 in the afternoon.

Heinrich S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Ons het ons tyd by Natalia baie geniet. Ons het reeds ons Desember vakansie vir 2020 begin beplan. En Natalie is reeds op ons lys.

Gert K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis baie mooi by Natalia.

Dis heerlik om daar te bly.

Natasha J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het ons self gate uit geniet dit was vir ons wittebrood en ons het vriendelike dienste gekry. Sal definitief weer gebruik maak van ATKV Natalia!

Nontobeko M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nontobeko M
Gesin met tieners

It was very nice to be there. My sibling asked if we can visit again. We are looking forward with Drankensville and Cape Town.

We enjoyed swimming, even though it's winter because of warm pool. The place is fantastic, everything you need as a family when you're on a holiday is there.

Richard L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard L
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Hierdie was regtig uit die boonste rakke. Netjies en skoon en lekker Afrikaans.

Yolandi G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi G
Gesin met klein kinders

Heerlike vakansie.

Baie netjies, skoon en goed georganiseerd.

Renier V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier V
Gesin met klein kinders

Heerlike plek om te ontspan.

Natalia is 'n heerlike plek om te ontspan en jouself te geniet. Kamers soon en niks te kort in die woonstel nie. Was 'n heerlik tyd te vinnig verbygegaan.

Carolina V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carolina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Dit was 'n lekker vakansie, lekker gebly, see is lekker naby.

Amanda B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie lekker gewees, alles perfek, ontvangs baie vriendelik, woonstel pragtig skoon en als wat jy benodig, heerlike swembad, braaiplekke en restaurant. Heerlik gekuier.

Estelle V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Enkelreisiger

Die een enkele ding wat my aantrek omtrent Natalia is die swembad wat verhit word. Jammer van die weer. Ons wou báie meer geswem het.

Ons was in 421. Dit het voorgekom asof die woonstelletjie onlangs oorgedoen is. Dit was baie netjies en ruim. Ons was gaande oor die Snappy Chef en vensterblindings.

Bridget E - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget E
Gesin met klein kinders

Sal beslis weer ATKV Natalia besoek.

Goeie diens, vriendelik en spotgoedkoop.

Bennie G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie G
Gesin met tieners

ATKV Natalia sal van nou af die enigste verblyf wees vir ons gesin as ons wil wegbreek af see toe.

As jy nog nooit by ATKV Natalia was nie dan weet jy nie wat jy mis nie. Vir seker sal hulle ons weer en weer sien. Was ons lekkerste see-vakansie ooit. Vriendelikste personeel en beste diens ooit. ATKV Natalia is tops.

Giselle S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giselle S
Enkelreisiger

Wonderful absolutely a place to take a family.

Beautiful area. Friendly people really felt like home was actually sad to leave but will be visiting soon.

Christine V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine V
Gesin met klein kinders

'n Baie leke gerieflike plekkie.

Die aktiwiteite was baie lekker en ons het dit vreeslik baie geniet. Ons sal dalk in die vervolg eerder kamp daar want dis nader aan die strand. Ons was tevrede met die diens.

Marina D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D
Gesin met klein kinders

Aangenaam - sal definitief weer van ATKV Natalia gebruik maak!

Sien sterre.

Ruth M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth M

Our stay was hassle-free and good.

We had a good stay. The staff was very friendly and very helpful. Overall good stay. Thank you ATKV Natalia. We will definitely return.

Nick S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Lekker gerus, net ongerieflik om by strand uit te kom!

Melanie R - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie R
Gesin met klein kinders

Very nice resort.

We had a great holiday! Thank you.

Recardo B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Recardo B
Gesin met klein kinders

Very pleasant.

The stay was very pleasant and the staff are really friendly and helpful.

Itumeleng K - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Itumeleng K
Gesin met klein kinders

Fabulous! We coming back soon.

We enjoyed our stay at ATKV. It was value for money and all in one resort. Wish we stayed longer, but we know better... Next family vacation is definitely with them.

Truia N - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike vermaak, als binne loopafstand.

Verhitte swembad. Swemstrand met lewensredders.

Melinda V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda V
Gesin met klein kinders

Always a pleasure to stay at Natalia.

I always enjoy staying at Natalia.

Lizelle N - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle N
Gesin met tieners

Die gasvryheid van die personeel is die beste wat ek nog ooit beleef het.

Vanaf die oomblik wat ons daar aangekom het, is ons ontvang met vriendelikheid. Die personeel was almal baie behulpsaam. Die eenheid was baie netjies en voldoen heeltemal aan mens se behoeftes. Die uitsig is asemrowend

Charles C - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Charles C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek kon net 'n uur uithou by dié vuil plek.

Na ek ingeteken het en gesien het hoe vuil en verwaarloos die plek is, het ek dadelik weer uitgeteken, maar Natalia wou nie eens my geld vir die volgende aand wat ek daar sou slaap nie teruggee nie. Dadelik oorgegaan na 'n hotel.

ATKV Natalia's terugvoer

Goeie dag Charles,

Die bestuur van Natalia is jammer om te hoor van jou onaangename ervaring by Natalia. Ons was onder die indruk dat jy oppad terug is Tanzania toe soos genoem aan die ontvangs voor jul vertrek het. Indien jul ons in kennis gestel het dat jul ontevrede was met die eenheid kon ons jul verskuif het na 'n ander eenheid. Ons sal met graagte jou geld terug betaal.
Vriendelike Natalia Groete

ATKV Natalia
Vanaf R232
per nag (plek vir 6)
Vanaf R232
per nag (plek vir 6)
Vanaf R232
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1140 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-laan 35, Kingsburgh, Winkelspruit, 4145, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxN2ZjZTEzLWE3ZjAtNGVjNi1hZGEzLTc1MmQwOTkzNTcxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R232  per nag (plek vir 6) 33 5 1 5 35 Elizabeth Avenue Kingsburgh 4145 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.121912587219 30.845722190804
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!