Atlanta 46
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-straat 72, Atlanta 46, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 8
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Atlanta 46 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Strand. Dit is ideaal vir alleenreisigers of 'n paartjie wat hierdie kusdorpie wil verken.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n eetarea met 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike tuin, swembad en braaigeriewe. 'n Selfdiens-waskamer is ook in die kompleks beskikbaar. Die ligging van hierdie kompleks is ongeveer 2 km vanaf die strand en 5 km vanaf Somerset Mall en Vergelegen Mediclinic.
Slaapplek
’n Bespreking by Atlanta 46 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tammy Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Maande gelys 12
Ligging
- George-straat 72, Atlanta 46, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink Atlanta 46 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-straat 72, Atlanta 46, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 8