LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Atlanta 61 | LekkeSlaap
+17

Atlanta 61

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Atlanta 61
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Edwina S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edwina S
Gesin met klein kinders

Refreshing

What a refreshing experience. Thanks Gawie for contacting me almost immediately after I confirmed the booking. Welcome reception. What a wonderfully peaceful place. My kids didn't want to leave. We will for sure make use of Atlanta 61 again. We had everything we needed. God bless you and your family.

Atlanta 61's terugvoer

Good day, I am so glad you enjoyed the stay. Looking forward to your next booking.
Regards, Gawie & Marésa.

Atlanta 61
Marleen M - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen M
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Die meenthuisie is baie keurig en netjies in 'n veilige omgewing. Die kombuis is regtig toegerus met alles wat jy nodig het. Ons het heerlik hier gebly en sal vir seker weer terugkom. Die slaapbank sal egter nie geskik wees vir volwassenes nie aangesien dit nie 'n stewige basis het nie.

Atlanta 61's terugvoer

Atlanta 61 is baie bly julle het die verblyf geniet. Baie dankie vir die terugvoer.

Atlanta 61
Ingrid W - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid W
Saam met vriende

Is die moeite werd om daar te ontspan.

My verblyf daar was absoluut fantasies. Lekker rustig. Vriendelike ontvangs. Plek is baie skoon en gerieflik. Bespreek daar, julle sal nie spyt wees nie.

Astrid T - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid T

Gemaklik, baie snoesig.

Ek het so lekker gebly. Dit was gemaklik, baie veilig, heeltemal bo my verwagtinge. Sal definitief weer daar wil bly.

Madra J - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madra J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en rustige plekkie. Als was baie baie gemaklik.

Vriendelike kontakpersoon, was mal oor die plekkie.

Yvette M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home!

Easy getaway!

Micheala C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Micheala C
Gesin met klein kinders

The break away from reality was absolutely amazing.

The owners were very nice and helpful. The space was enough, the place was clean and we just had a very nice weekend.

Michael J - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael J
Gesin met klein kinders

Me and my family had the most awesome time at Atlanta 61. Owner is very friendly and made us felt welcome the moment we arrived.

The place is private if you just want to go rest and relax and fellow residents in the complex is also very friendly which also adds to your welcoming stay. With the swimming pool inside the complex it made our stay even more relaxed knowing our children would swim and enjoy themselves with and make our stay even more effortless. Atlanta 61 is now highly recommended on our list of places to escape to, even if it's just for that one night to escape and forget your daily normal routine or norms. Mr Pretorius thank you, we will definitely visit again.

Atlanta 61's terugvoer

Thank you for the support and feedback.
Regards,
Gawie

Atlanta 61
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-straat 72, Atlanta 61, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fbe672cc73fc3adb5019d02c7a3df651f39d82454a870f73e7cec407fca9ba729a848a1dab574896875d1ca3cb1bb5e8769?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag(plek vir 4) 8 5 1 5 72 George Street Atlanta 61 7139 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.11792169483 18.840904527578
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!