Bella Vista Atlantic Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 604 Bella Vista, 7 Queens Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bella Vista Atlantic Apartment met Bantry Bay Seaviews bied selfsorgverblyf en is naby die strand en paviljoen op die grens van Bantry Bay en Seepunt, Kaapstad, geleë.
Hierdie volledig gemeubileerde woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n drie-stapelbed; 1 dubbelbed onder en 1 enkelbed bo. Die volledig toegeruste kombuis bevat 'n wasmasjien-droër, 'n skottelgoedwasser, 'n yskas, 'n mikrogolfoond en ander toestelle.
Die oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel met 4 sitplekke. Die aangrensende sitkamer het groot vensters wat see-uitsigte bied, tussen die geboue en oor dakke. Veilige parkering is beskikbaar vir 1 motor, en die gebou beskik oor 'n 24-uur-portier.
Die woonstelblok is ideaal geleë 5 tot 10 minute vanaf Clifton Beach; 10 minute vanaf Green Point Park en 15 minute vanaf die V&A-waterfront, afhangende van die verkeer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 97
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 604 Bella Vista, 7 Queens Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Bella Vista Atlantic Apartment het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 604 Bella Vista, 7 Queens Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang