Atlantic Cove
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Hierdie verblyf het 'n omsetter wat ligte en noodsaaklikhede aanhou. Die wasmasjien, tumeldroër, oond en mikrogolf is nie aan die omsetter gekoppel nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Irwinton-weg 12, Fresnaye, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom