Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantic Eyrie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cavalcade-pad 16, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Atlantic Eyrie is 'n knus en stylvolle woonstel in 'n veilige kompleks in Groenpunt wat met 'n welige stedelike, botaniese tuin spog. Dit is die ideale opsie vir 'n rustige wegbreek vir gaste wat die pragtige Moederstad wil verken.

Hierdie lieflike woonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is 'n gemaklike rusbank en gratis WiFi. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike waskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Hierdie kompleks is naby die gewilde V&A Waterfront, Seepunt Promenade en Groenpunt Stedelike Park. Atlantic Eyrie is die perfekte basis om Kaapstad se pragtige strande, berge en stad te verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Atlantic Eyrie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Atlantic Eyrie
Netheid
4.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 96

Jaar gelys 8

Ligging

  • Cavalcade-pad 16, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Atlantic Eyrie het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cavalcade-pad 16, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdab2e31a18aefd576f3d8a9683df154949602837e6e63dc5092a5b4732c5be40a29fb53205dca3139758c83215a53c145138?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 16 Cavalcade Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.90967331217 18.409177801189
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem